Skip to content

Numsa gaan staak oor Macsteel se ‘ongeregverdige’ afleggings [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond, Numsa sê hy aanvaar nie dat afleggings by Macsteel geregverdig is nie. Die staalvervaardiger het verlede maand aangekondig hy is besig met ‘n proses van herstrukturering wat van van sy bedrywighede en sy werknemers kan raak. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle gaan met ‘n staking begin, want Macsteel se vyandige bestuur saboteer die onderhandelingsproses:

ENG MajolaOnStrikeAction