# Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika vergader met werkgewers in die plastieksektor vir die derde ronde in loononderhandelings. NUMSA eis ‘n tien-persent loonverhoging, ‘n een-jaar-ooreenkoms en die skrapping van gebiedsgebaseerde loonverskille. Werkgewers het ‘n nul-persent verhoging en ‘n vier-jaar-ooreenkoms aangebied. NUMSA se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, kritiseer die voorstel en noem dit onregverdig en onvanpas gegewe die huidige stygende lewenskoste:
NUMSA skop belangrike loononderhandelings met werkgewers in plastieksektor af [KLANK]
ENG-Hlubi-MajolaOnSector