# Die hoofsekretaris van die metaalwerkersvakbond Numsa, Irvin Jim, verwelkom die ondertekening van ‘n verhoging van bo inflasie van 2,8-persent as deel van die plastiekbedryf se hoof kollektiewe bedingingsooreenkoms. Die sektor verteenwoordig sowat 34-duisend werkers landwyd en is ‘n subsektor van die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf. Jim sê die ooreenkoms wat op 30 Junie 2028 verstryk, is in die beste belang van werkers:
NUMSA onderteken verhoging van bo inflasie in die plastiekbedryf [KLANK]
ENG IrvinonPlasticSector