# Die metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n driejaar-loonooreenkoms vir alle werkers in motorbandvervaardiging gefinaliseer, wat van 1 Julie 2025 tot 30 Junie 2028 van krag is. Werkers wat per uur betaal word in grade 1 tot 7 sal jaarlikse verhogings kry. Werkers wat minder as die maksimum betaling verdien sal bykomende jaarlikse verhogings ontvang. Phakamile Hlubi-Majola van Numsa sê ‘n bydrae van tien-sent per uur tot die bedryfsbehuisingsfonds van werkgewers en werknemers is ook beding:
NUMSA finaliseer driejaar-loonooreenkoms vir werkers in sektor vir motorbande [KLANK]
ENG-Hlubi-MajolaOnWage