# Die vakbond Numsa sê ʼn taakspan is aangestel ná uitgebreide onderhandelings met Denel se bestuur om ʼn volhoubare manier te vind om salarisverhogings te finansier. Vakbondlede het gister buite die Denel-hoofkantoor in Centurion betoog en eis ʼn salarisverhoging van sewe-persent. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê volgens Denel kan hy nie die salarisverhoging bekostig nie omdat dit op die lang termyn onvolhoubaar is:
Numsa en Denel probeer volhoubare manier vind vir 7%-salarisverhoging [KLANK]
ENG MajolaOnDenelWages