Skip to content

Numsa eis vergoeding vir gemeenskappe verwoes deur vloede in Oos-Kaap [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond NUMSA eis vergoeding vir gemeenskappe wat verwoes is deur vloede in die Oos-Kaap. Minstens 40 mense is dood en tientalle ander ontwortel. Die vakbond verwelkom hulp met voedsel en skuiling, maar sê nog meer moet gedoen word om mense hul lewens te help herbou. Numsa se woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die werkersklas dra die las van klimaatsverandering. Hy gee multinasionale korporasies die skuld omdat hulle wins bo die  omgewing stel:

ENG PhakamileOnFloods