Skip to content

NUM waarsku watertekort bedreig Vrystaatse gemeenskappe en mynveiligheid [KLANK]

# Die Nasionale Mynwerkersunie  sê die voortgesette waterkrisis in die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat plaas die gesondheid en veiligheid van mynwerkers en omliggende gemeenskappe in ernstige gevaar. Die vakbond sê werkers word gedwing om klein botteltjies water in die ou myne af te neem om dan vir langer as agt ure sonder voldoende water ondergronds te wees, wat produktiwiteit beïnvloed. Tetee Mohale van die vakbond sê inwoners in nabygeleë mynhostelle sukkel ook om skoon water te kry:

ENG MohaleOnWaterShortage