Skip to content

NUM bekommerd oor toenemende afleggingskrisis in Suid-Afrika [KLANK]

# Die mynwerkersvakbond NUM het kommer uitgespreek oor die toenemende afleggingskrisis en inkrimping van belangrike nywerheidsektore. Talle maatskappye in die metaalsektor lê werkers af weens sterk mededinging, veral uit China. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê die regering moet dringend ingryp om tot 688 werksgeleenthede by die Beeshoek-ysterertsmyn in die Noord-Kaap te red. Hy sê proaktiewe maatreëls is nodig om ʼn maatskaplik-ekonomiese ramp te voorkom:

ENG LivhuwanionRetrenchment