Skip to content

NUM begin met 18de Verkiesingskongres gemik op verskeie sektorkwessies [KLANK]

# Die mynwerkersvakbond N-U-M het begin met sy 18de Nasionale Verkiesingskongres in Boksburg, Gauteng. Afgevaardigdes sal uitdagings aanpak waarmee werkers in die mynbou-, boubedryf-, energie- en metaalsektore worstel. NUM se president, Daniel Balepile, sê belangrike kwessies sluit in, werksekerheid, subkontraktering, sowel as gesondheid en veiligheid. Hy beklemtoon die drie-daagse kongres is van kritieke belang vir die vorming van beleid en die beskerming van werkers terwyl die organisasie groei en die metaalsektor betree:

ENG-BalepileOnMetal