Skip to content

NotInMyName vra vir opskorting van nasionale dialoog te midde van skok-bewerings oor Polisie [KLANK]

# Die burgerlike samelewingsbeweging NotInMyName het die regering versoek om die nasionale dialoog onmiddellik op te skort en aangevoer dat dit geldmors is terwyl misdaad en korrupsie buite beheer is. Siyabulela Jentile van die beweging sê die onlangse moord van die Ekurhuleni-ouditeur, Mpho Mafole, wat na bewering gekoppel is aan ‘n skandaal van twee-miljard-rand, en aantygings van politieke inmenging deur KwaZulu-Natal polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wys dat die land in ‘n krisissituasie is:

ENG JentileOnDialogueSuspension