Skip to content

NotInMyName sê Suid-Afrika moet daartoe verbind om sy verlede te konfronteer [KLANK]

# NotInMyName International sê Suid-Afrika moet daartoe verbind bly om sy verlede te konfronteer en ‘n regverdige en verenigde toekoms te bou. Die organisasie se president, Siyabulela Jentile, sê dit volg ná die Hooggeregshof in Pretoria ‘n polisiebeampte uit die apartheidsera, Johan Marais, tot 15 jaar tronkstraf gevonnis het vir die moord op die studente-aktivis Caiphus Nyoka in 1987. Hy sê hierdie langverwagte aanspreeklikheid is ‘n belangrike oomblik in Suid-Afrika se voortgesette stryd vir geregtigheid en die waarheid:

ENG SiyabulelaonConfronting