Skip to content

Notinmyname International doen oproep vir uitgebreide ondersoek met SASSA bedrog [KLANK]

# Notinmyname International meen die onlangse inhegtenisnemings van SASSA-amptenare wat moontlik betrokke is by ‘n 250-mijoen-rand bedrogskema moet verder gevoer word. Die organisasie doen ‘n beroep op die owerhede om hooggeplaaste amptenare wat moontlik die bedrog moontlik gemaak het, te ondersoek. Hulle beklemtoon die noodsaaklikheid van deursigtige geregtigheid om die publiek se vertroue te herstel, kwesbare gemeenskappe te beskerm, en om verdere korrupsie te voorkom. Die groep se sekretaris-generaal, Themba Masango, beklemtoon sistemiese verandering vereis kollektiewe optrede en volgehoue ​​waaksaamheid:

ENG-MasangoOnSASSA