# Not-In-My-Name het die Nasionale Vervolgingsgesag veroordeel nadat die Hooggeregshof in Gqeberha sy aansoek verwerp het om duidelikheid oor die onlangse onskuldigbevinding van die Nigeriese tele-evangelis Timothy Omotoso. Hy en sy medebeskuldigdes is vrygespreek op onder meer verkragting en mensehandel. Die groep sê dit het gebeur omdat die NVG versuim het om ‘n sterk saak om die slagoffers te bou. Not-In-My-Name sê dis verwerp as ‘n desperate poging om verleentheid te vermy. Hy het president Cyril Ramaphosa nou gevra om dringend aandag te skenk aan ingewortelde gebreke.
Not In My Name kritiseer NVG nadat aansoek oor duidelikheid oor Omotoso-saak verwerp word