# Die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die ANC het sy parlementêre meerderheid misbruik toe hy die Artikel 89-paneel se verslag verwerp het dat president Cyril Ramaphosa dalk sy amps-eed oortree het in verband met die diefstal van buitelandse valuta op sy plaas, Phala Phala. Die Konstitusionele Hof het beslis die besluit was irrasioneel en ongeldig. Mapisa-Nqakula het in ‘n African Renaissance-potgooi gesê sy is beskaamd:
Nosiviwe Mapisa-Nqakula sê die ANC het sy meerderheid misbruik om die komitee se verslag oor Phala Phala te verwerp [KLANK]
ENG NqakulaOnFailedAction