# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap sê noodleniging en skuilingspogings duur voort in die streek terwyl verskeie gemeenskappe steeds deur uiterste weerstoestande geraak word. Woordvoerder Herman Pieters sê rivier- en damvlakke in die gebied is besig om stadig te sak namate watervlakke begin daal. Hy sê die Suid-Kaapse Weerdiens voorspel nog ‘n koue front wat die Wes-Kaap na verwagting Sondag en Maandag sal bereik:
Noodleniging en skuilingspogings duur voort regoor Tuinroete-streek ná swaar reën [KLANK]
AFR HermanONRelief