Skip to content

Nku bevestig regstreekse opsporing van Transnet-vragmotor het operasie vergemaklik [KLANK]

# Polisie-informant Tumelo Nku het aan die Madlanga-kommissie gesê, hy wou ‘n Transnet-vragmotor wat vrag van Khuzwayo vervoer het, regstreeks volg om die presiese ligging daarvan intyds te monitor. Die vragmotor het 715 kilogram kokaïen van die Durban-hawe na Aeroton, Johannesburg, vervoer. In reaksie op vrae deur die voorsitter van die kommissie, Mbuyiseli Madlanga, het Nku gesê toegang tot stelselgekoppelde data sou bedrywighede makliker gemaak het deur die vragmotor se roete en bestemming te bevestig:

ENG-NkuOnTransnetTruck