# Meer as 300 top-omgewingsregslui dagvaar die Nieu-Seelandse regering oor ‘n gevaarlike en onvolledige plan om vrystellings teen 2050 tot nul te verminder. Die eerste vrystellingsverminderingsplan, van Desember verlede jaar, toon dat Nieu-Seeland op koers is om koolstofvrystellings teen 2030 te bereik, maar nie die teikens in die vyf jaar daarna sal haal nie. In die geding sê die regslui die regering het tientalle geloofwaardige alternatiewe verwerp het maak op hoërisiko-metodes staat om vrystellings te verreken.
Nieu Zeeland se regering gedagvaar oor planne om koolstofvrystellings teen 2050 tot nul te verminder