BULLETIN SPORTS NEWS 3 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: South Africa is batting first after stand-in captain Dean Elgar won the toss in the second and final Test against India in Cape Town. The Proteas are hoping for a series win […]
BULLETIN SPORTNUUS 3 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met krieket: Suid-Afrika kolf eerste nadat die waarnemende kaptein, Dean Elgar, die loot gewen het in die tweede en laaste toets teen Indië in Kaapstad. Die Proteas mik na ‘n reeksoorwinning op Nuweland nadat hulle die […]
BULLETIN 3 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # All resources used to track down the perpetrators of the Soshanguve shooting # Soccer: Kylian Mbappe’s future to dominate the transfer window# And, evolution might stop humans from solving climate change # Gauteng premier, Panyaza Lesufi says the provincial government will avail resources […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gautengse premier sê die regering sal alle hulpbronne gee om die skuldiges in Soshanguve-skietery vas te trek# Die weermag distansieer homself van opmerkings op sosiale media# En, sokker: Kylian Mbappé se toekoms sal die oordragperiode oorheers # Die premier van Gauteng, Panyaza […]
BULLETIN 3 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa sends condolences to Japan after the deadly earthquakes# The public is warned about fake Facebook posts impersonating minister Ndabeni-Abrahams# And, ActionSA demands urgent cooperation for safe initiations in the Eastern Cape # South Africa has offered its deepest condolences to […]
BULLETIN 3 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika stuur ‘n boodskap van medelye aan Japan ná die dodelike aardbewings# Die publiek word gemaan oor vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Ndabeni-Abrahams te wees # En, ActionSA eis dringende samewerking vir veilige inlywings in die Oos-Kaap # Suid-Afrika het sy […]
BULLETIN 3 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Suid-Afrika stuur ‘n boodskap van medelye aan Japan na die dodelike aardbewings# Die publiek word gemaan oor vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Ndabeni-Abrahams te wees# Kaapstad se Brand- en Reddingsdienste reageer op 736 oproepe sedert verlede Woensdag# En, ActionSA eis dringende […]
BULLETIN 3 January 10 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # South Africa sends condolences to Japan after the deadly earthquakes# The public is warned about fake Facebook posts impersonating minister Ndabeni-Abrahams# Cape Town’s Fire and Rescue Service has responded to 736 calls since Wednesday last week# And, ActionSA demands […]
BULLETIN 3 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Herbouwerk aan die Parlement begin in die eerste kwartaal vanjaar # Suid-Afrika verwelkom een-duisend-703 nuwe babas op Nuwejaarsdag # En, Suid-Afrika stuur ‘n boodskap van medelye aan Japan na die dodelike aardbewings # Die Parlement sê herbouwerk aan geboue wat in 2022 deur […]
BULLETIN 3 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Parliament’s rebuilding construction is set to commence in the first quarter of this year # South Africa welcomes 1703 New Year’s babies # And, South Africa sends condolences to Japan after the deadly earthquakes # Parliament says the rebuilding construction of […]