BULLETIN 3 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # Cape Town residents and visitors yesterday came out in their thousands to support the iconic Cape Town Minstrel Carnival. The event, historically known as the Kaapse Klopse, kicked off in District Six, with thousands of people screaming, shouting, and dancing along with […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Inwoners en besoekers in Kaapstad het gister in hulle duisende opgeruk om die ikoniese Kaapse Klopse-karnaval te ondersteun. Die geleentheid het in Distrik Ses begin waar duisende gillende en skreeuende mense saam met die Klopse gedans het. Die feestelikheid het in koloniale […]
BULLETIN 3 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Zimbabwean Environment, Climate, and Wildlife minister, Nqobizitha Ndlovu says the current human-wildlife strategy in compensating victims of wildlife attacks, is inadequate. Ndlovu highlights that the fund is designed to compensate victims affected during the hunting season. Ndlovu’s remarks come in response to […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Zimbabwe se minister vir die Omgewing, Klimaat en Natuurlewe, Nqobizitha Ndlovu, sê die huidige mens/natuur-strategie vir die vergoeding van slagoffers wat deur wilde diere aangeval word, is onvoldoende. Ndlovu benadruk die fonds is bedoel om slagoffers te vergoed wat tydens die jagseisoen […]
BULLETIN 3 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Suspects arrested for the New Year’s Day triple murders in Gugulethu# ActionSA in Limpopo welcomes the court ruling to have a EFF councillor remanded in custody# And, cricket: Pakistan bowled out on day 1 in Sydney # Two suspects have been arrested […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Verdagtes aangekeer vir die driedubbele moord op Nuwejaarsdag in Guguletu # ActionSA in Limpopo verwelkom die hofbevel wat ‘n EEF-raadslid in aanhouding laat bly# En, krieket: Pakistan op dag een in Sydney uitgeboul # Twee verdagtes is aangekeer in verband met drie […]
BULLETIN SPORTS NEWS 3 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: South Africa is batting first after stand-in captain Dean Elgar won the toss in the second and final Test against India in Cape Town. The Proteas are hoping for a series win […]
BULLETIN SPORTNUUS 3 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met krieket: Suid-Afrika kolf eerste nadat die waarnemende kaptein, Dean Elgar, die loot gewen het in die tweede en laaste toets teen Indië in Kaapstad. Die Proteas mik na ‘n reeksoorwinning op Nuweland nadat hulle die […]
BULLETIN 3 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # All resources used to track down the perpetrators of the Soshanguve shooting # Soccer: Kylian Mbappe’s future to dominate the transfer window# And, evolution might stop humans from solving climate change # Gauteng premier, Panyaza Lesufi says the provincial government will avail resources […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gautengse premier sê die regering sal alle hulpbronne gee om die skuldiges in Soshanguve-skietery vas te trek# Die weermag distansieer homself van opmerkings op sosiale media# En, sokker: Kylian Mbappé se toekoms sal die oordragperiode oorheers # Die premier van Gauteng, Panyaza […]