BULLETIN SPORTS NEWS 2 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Cricket South Africa named a completely new-look Proteas side for February’s two-match Test series tour against New Zealand. Of the Proteas currently doing Test duty against India, only batters David Bedingham, Keegan […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val in die nuwe jaar weg met krieket: Krieket Suid-Afrika het ‘n splinternuwe Protea-span aangewys vir Februarie se toetsreeks van twee wedstryde teen Nieu-Seeland. Van die spelers wat tans in die toetsreeks teen Indië speel, is slegs die […]
Bulletin Headlines BULLETIN 2 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says the synchronising of Kusile Power project Unit 5 will contribute an additional 800 megawatts# The Shelly Point Hotel and Spa in St Helena Bay is on fire# And, soccer: Mohamed Salah scores his 150th Premier League goal # […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die sinchronisering van Kusile-kragstasie se Eenheid 5 sal ‘n bykomende 800 megawatt lewer # Die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai brand# En, sokker: Mohamed Salah teken sy 150ste Premierliga-doel aan # Eskom sê die sinchronisering van Kusile-kragstasie […]
BULLETIN 2 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA is bekommerd oor die onmiddellike herinstelling van beurtkrag # ‘n Politieke ontleder meen die ANC sal waarskynlik aan bewind bly# En, die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai is aan die brand # Die DA sê vandag se onmiddellike herinstelling […]
BULLETIN 2 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA is concerned about the immediate reinstatement of rolling power cuts# A political analyst thinks the ANC is likely to remain in power# And, the Shelly Point Hotel and Spa in St Helena Bay on fire # The DA says the […]
BULLETIN 2 January 10 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The DA is concerned about the immediate reinstatement of rolling power cuts # A political analyst thinks the ANC is likely to remain in power# The death of the anti-apartheid activist Peter Magubane is mourned# And, the Shelly Point […]
BULLETIN 2 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die DA is bekommerd oor die onmiddellike herinstelling van die beurtkrag # ‘n Politieke ontleder meen die ANC sal waarskynlik aan bewind bly# Die dood van die anti-apartheidsaktivis Peter Magubane word betreur# En, die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai is […]
BULLETIN 2 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # NSFAS is determined to conclude all outstanding 2023 disbursements by 15 January# At least 20 people are dead in the powerful Japan earthquake# And tennis, Naomi Osaka wins the first match of her comeback at the Brisbane International # The National Student […]
BULLETIN 2 Januarie 2024 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, NSFAS, is vasbeslote om alle uitstaande 2023-betalings teen 15 Januarie af te handel # Minstens 20 mense is reeds dood in die kragtige aardbewing in Japan# En tennis, Naomi Osaka wen die eerste wedstryd ná haar […]