BULLETIN 15 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding is downgraded to stage 2# Umalusi confirms the arrest of 11 suspects for providing fake matric certificates# And, cricket: The DA submits a PAIA application for CSA’s risk assessment report over Teeger’s captaincy # Eskom has downgraded load-shedding to stage 2, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag is afgegradeer na fase 2# Umalusi bevestig die matriek-eksamen van 2023 is nie onder verdenking nie # En, krieket: Die DA dien ‘n PAIA-aansoek in vir KSA se verslag van die risikobepaling oor Teeger se kapteinskap # Eskom het beurtkrag afgegradeer […]
BULLETIN 15 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # The Government Communication and Information System is set to launch a 13-episode Advertiser Funded Programme called Citizens Connect this week. This is a social reality programme featuring government content, re-enactments and discussions on matters relating to gender-based violence and femicide, anti-corruption and […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die regering se Kommunikasie- en Inligtingstelsels gaan dié week ‘n program van 13 episodes met die titel Citizens Connect bekendstel wat deur adverteerders befonds is. Dié maatskaplike werklikheidsprogram het regeringsinhoud, praktiese voorstellings en gesprekke oor geslagsgeweld, vrouemoorde, teen-korrupsie en die regering se […]
BULLETIN 15 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # AfriForum in northern Gauteng says it will continue with its clean-up campaign in Pretoria north this year. Last week, the organisation started cleaning up parks including Jopie Fourie Park, by removing all the litter, trimming the grass, cutting down tree branches and clearing […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # AfriForum in die noorde van Gauteng sê hy sal vanjaar voortgaan met sy skoonmaakveldtog in Pretoria-Noord. Die organisasie het verlede week begin om parke insluitend Jopie Fourie-park skoon te maak deur vullis te verwyder, gras te sny, boomtakke af te saag en stortingsterreine […]
BULLETIN 15 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA urges the SA Human Rights Commission to conclude the probe into SASSA# A volcano erupts in Iceland and the flowing lava reaches a fishing town# And, tennis: The Wimbledon champion loses to a qualifier in the first round of the […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA dring daarop aan die Menseregtekommissie moet die SASSA-ondersoek afhandel# Die regering gaan ‘n program bekendstel om aktiewe burgery aan te moedig# En, tennis: Die Wimbledon-kampioen verloor teen ‘n kwalifiseerder in die eerste ronde van die Australiese Ope # Die DA […]
BULLETIN SPORTS NEWS 15 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # Cricket: The DA has threatened to report Cricket South Africa to the Human Rights Commission unless the Under-19 team captain, David Teeger, is reinstated ahead of the World Cup. Teeger was stripped of his duties due […]
BULLETIN SPORTNUUS 15 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val vandag weg met krieket: Die DA dreig om Krieket Suid-Afrika by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie te verkla as die kaptein van die Onder-19-span, David Teeger, nie voor die Wêreldbekertoernooi heraangestel word nie. Teeger is uit die posisie onthef […]