BULLETIN 16 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Die DA kritiseer minister Pandor se reisuitgawes van 47-miljoen-rand# Fase 2-beurtkrag word tot Woensdag verleng# En, ‘n agentskap van die Verenigde Nasies sê die krisis in Gaza is ‘n mensgemaakte ramp Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 16 January 5:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The DA criticises minister Pandor’s 47-million-rand travel expenditure# Stage 2 load-shedding is extended until Wednesday# And, a United Nations agency says the crisis in Gaza is a man-made disaster Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 15 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # An analyst warns Zuma’s expulsion may expose ANC secrets# ActionSA nominates Nasiphi Moya as candidate for Tshwane deputy mayor# And, motorsport: Carlos Sainz leads Dakar with five stages to go # Political analyst Fikile Vilakazi warns that former president Jacob Zuma, if expelled from […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ontleder maan Zuma se uitsetting kan die ANC se geheime ontbloot# ActionSA benoem Nasiphi Moya as sy kandidaat as Tshwane se onderburgemeester# En, motorsport: Carlos Sainz loop voor in Dakar met vyf skofte oor # Die politieke ontleder Fikile Vilakazi maan […]
BULLETIN 15 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA in KwaZulu-Natal wants an urgent inspection of the Disaster Management Centre amid floods# The UN seeks over 78-billion-rand for humanitarian aid in Ukraine# And, cricket: Top of the log Super Giants hosts JSK in Durban today # The DA in […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA in KZN versoek ‘n dringende inspeksie van die Rampbestuursentrum te midde van oorstromings# Gautengse inwoners word versoek om ‘n rol by plaaslike klinieke te speel # En, krieket: Die voorloper op die SA20-punteleer, Durban’s Super Giants, is vandag gashere vir […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Stad Tshwane bly op ‘n hoë gereedheid vir ‘n moontlike cholera-uitbreking # George-inwoners word gemaan oor rooigety# En, tennis: Andy Murray het moontlik in sy laaste Aussie-ope gespeel na sy nederlaag in die eerste ronde # Die Departement van Gesondheid in […]
BULLETIN 15 January 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The City of Tshwane remains on high alert for a possible cholera outbreak# China is firmly opposed to all official US-Taiwan exchanges# And, tennis: Murray possibly played in his final Aussie Open after losing in the first round # The Department of […]
BULLETIN 15 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding is downgraded to stage 2# Umalusi confirms the arrest of 11 suspects for providing fake matric certificates# And, cricket: The DA submits a PAIA application for CSA’s risk assessment report over Teeger’s captaincy # Eskom has downgraded load-shedding to stage 2, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag is afgegradeer na fase 2# Umalusi bevestig die matriek-eksamen van 2023 is nie onder verdenking nie # En, krieket: Die DA dien ‘n PAIA-aansoek in vir KSA se verslag van die risikobepaling oor Teeger se kapteinskap # Eskom het beurtkrag afgegradeer […]