BULLETIN 22 Januarie 10 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # President Cyril Ramaphosa sê onderwys is ‘n kragtige wapen om die siklus van intergenerasie-armoede te verbreek#Die Activists and Citizens Forum veroordeel die Gautengse premier se oproep vir een eksamenliggaam# ‘n Grondstorting in suidwestelike China begrawe minstens 47 mense# En tennis, Dayana Yastremska en […]
BULLETIN 22 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke ontleder sê die verkiesing moet oor geloofwaardigheid gaan# Ron DeSantis beëindig sy presidensiële veldtog en steun Donald Trump# En gholf, Rory McIlroy wen die Dubai Desert Classic vir ‘n rekord vierde keer # As die publiek se frustrasie in ag geneem […]
BULLETIN 22 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says the elections must be about believability# Ron DeSantis ends his presidential campaign and endorses Donald Trump# And golf, Rory McIlroy wins the Dubai Desert Classic for a record fourth time # Given the public’s frustration with corruption and […]
BULLETIN 22 January 8:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # A political analyst says the elections must be about believability# Ron DeSantis ends his presidential campaign and endorses Donald Trump# And golf, Rory McIlroy wins the Dubai Desert Classic for a record fourth time Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 22 Januarie 8:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # ‘n Politieke ontleder sê die verkiesing moet oor geloofwaardigheid gaan# Ron DeSantis beëindig sy presidensiële veldtog en steun Donald Trump# En gholf, Rory McIlroy wen die Dubai Desert Classic vir ‘n rekord vierde keer Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 22 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nasionale Tesourie gaan fokus op die verbetering van elektrisiteit en logistiek# Die Senzo Meyiwa-moordverhoor hervat die eerste keer vanjaar# En, die Israelse eerste minister verwerp Hamas se voorwaardes vir die vrylating van gyselaars # Die Nasionale Tesourie sê die regering gaan in die […]
BULLETIN 22 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # National Treasury will focus on improving the provision of electricity and logistics# The Senzo Meyiwa murder trial is set to resume for the first time this year# And, the Israeli prime minister rejects Hamas’ conditions for the release of hostages # National […]
BULLETIN 22 January 7:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # National Treasury will focus on improving the provision of electricity and logistics# The Senzo Meyiwa murder trial is set to resume for the first time this year# And, the Israeli prime minister rejects Hamas’ conditions for the release of […]
BULLETIN 22 Januarie 7:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Nasionale Tesourie gaan fokus op die verbetering van elektrisiteit en logistiek# Die Senzo Meyiwa-moordverhoor hervat die eerste keer vanjaar# En, die Israelse eerste minister verwerp Hamas se voorwaardes vir die vrylating van gyselaars Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 22 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die leier van Change Starts Now sê Suid-Afrika het ‘n regering nodig wat dienste kan lewer # ‘n Nuwe meningspeiling toon Donald Trump gaan die New Hampshire-voorverkiesing wen# En sokker, Bafana Bafana klop Namibië en hou die deur oop vir die Afcon-uitkloprondes # […]