Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê onderwys is ‘n kragtige wapen om die siklus van intergenerasie-armoede te verbreek
#Die Activists and Citizens Forum veroordeel die Gautengse premier se oproep vir een eksamenliggaam
# ‘n Grondstorting in suidwestelike China begrawe minstens 47 mense
# En tennis, Dayana Yastremska en Linda Noskova haal die eerste Grand Slam-kwarteindrondes van hul onderskeie loopbane
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………