# Keir Starmer is volgens berigte gereed om hierdie week as eerste minister van die Verenigde Koninkryk te bedank. Volgens The Observer, stel Starmer ʼn program op vir sy ordelike vertrek. Daar is toenemend druk op hom om uit te tree nadat belangrike ministers bedank het. Boonop maak Andy Burnham se oorwinning verlede week in die […]
# The ANC has condemned the killing of Nelson Mandela Bay ward 27 councillor Sicelo Mleve. He was shot dead by unknown gunmen while holding a meeting in his office in Zwide, Gqeberha, shortly after voter registration closed on Saturday. Mleve’s murder marks the third councillor to be murdered in Nelson Mandela Bay during the current […]
# Die gewese MK-partylid, Duduzile Zuma-Sambudla, sê sy voel nie verraai nadat haar pa, partyleier Jacob Zuma, haar uitgeskop het nie. Sy en die voormalige woordvoerder, Nhlamulo Ndlela, is verlede week weens vermeende wangedrag uit die party geskors nadat hulle beskuldig is van ongemagtigde optrede en dat hulle partyreëls oortree het. Zuma-Sambudla, wat ook beskuldig […]
# Die voormalige MK-partylede, Duduzile Zuma-Sambudla en Nhlamulo Ndlela, beplan regsoptrede teen hul skorsing uit die party. Hulle is verlede week geskors weens beweerde growwe wangedrag wat verband hou met hul optrede rondom die dood van ʼn mede-partylid, Muzi Ntshingila. Die party beskuldig die twee dat hulle ongemagtigde openbare verklarings gemaak het wat eenheid in […]
# Mediators Pakistan and Qatar say the US-Iran talks in Switzerland were conducted in a positive and constructive atmosphere. In a joint statement, the mediators say the parties have agreed to the establishment of a High-Level Committee, which will provide political oversight on the mediation. Washington and Tehran have agreed on the creation of a de-confliction […]
# Golf: American Wyndham Clark claimed his second US Open title with a one-shot victory over compatriot Sam Burns at Shinnecock Hills in New York. The 2023 champion finished on four under 73. South Korea’s Tom Kim finished third at one under. World number one Scottie Scheffler ended tied-fourth in his bid to complete the career Grand […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê hy is bemoedig deur die groot aantal nuwe kiesers wat hy tydens sy veldtog teëgekom het. Hy het gister in Tshwane veldtog gevoer as deel van die kieserregistrasienaweek, voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Ramaphosa sê die entoesiasme en aktiewe deelname van jongmense herbevestig sy vertroue dat ‘n nuwe geslag […]
# Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week […]
# Krieket: ‘n Veelsydige vertoning deur Marizanne Kapp het Suid-Afrika se vroue aangespoor tot ‘n oorwinning met ses paaltjies oor Indië in Manchester, en so hul hoop lewend gehou om die uitspeelronde van die T20-Wêreldbekertoernooi te haal. Kapp en Shabnim Ismail het elk twee paaltjies geneem en Indië is tot 158 vir sewe beperk. Kapp […]