# City Power het herhaal dat hy geen verdraagsaamheid sal toon teen kabeldiefstal en interne samespanning nie. Dit volg ná die onlangse inhegtenisneming van drie geskorste werkers van die Roodepoort-diensleweringsentrum wat met noodsaaklike infrastruktuur gepeuter het. Verlede week is vyf mense vir kabeldiefstal in Johannesburg gearresteer. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle is […]
# Die 77ste Emmy-toekennings, wat Sondagaand gehou is, het die meeste kykers sedert 2021 gelok. CBS se uitsending het 7,4-miljoen kykers gelok, ‘n toename van agt persent van die 6,9-miljoen kykers van verlede jaar se seremonie op ABC. Die toekenningsgeleentheid het 1,6 miljoen vermeldings op sosiale media ontvang en was vir sewe uur lank die […]
# The DA in the Western Cape is calling on young contractors to apply for the Expanded Public Works Programme Contractor Development Structured Training Programme. The programme aims to empower contractors with knowledge and skills through training, resulting in individual empowerment and sustainable businesses. Closing date for applications is Friday. The DA’s Dirk Wessels says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die ANC en sy koalisievennote is te blameer vir Johannesburg se toenemende waterkrisis. Dele van die metro sukkel steeds met watervoorsiening en reservoirs wat faal, met die Alexandra-reservoir as een wat die hardste getref is. Franco de Lange van die VF Plus sê swak beplanning, agterstallige instandhouding en […]
# To mark Clean-up and Recycling Week SA 2025, the City of Cape Town has launched a series of innovative, community-led waste minimisation and recycling pilot projects in vulnerable communities. Clean-ups are more than just picking up litter; they are about protecting the planet and communities. Mayoral committee member for Urban Waste Management, Grant Twigg, says […]
# Gemeenskappe aan die Wildekus pak Shell, Impact Africa en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie vandag in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor die seismiese gas-opnames aan die Wildekus en regte om olie te ontgin wat in 2014 aan Shell en Impact Africa toegestaan is. Die hof moet bepaal of die Appèlhof […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê alles is gereed vir die 14de jaarlikse Durbanse Modeskou wat van môre tot Vrydag in die Durbanse Uitstalsentrum plaasvind. Vanjaar se tema is Die Ontwaking. Ongeveer 60 gevestigde en opkomende ontwerpers gaan hul verbeeldingryke versamelings op een van Afrika se invloedrykste modeverhoë onthul. Die bekende TV- en radiopersoonlikheid Somizi Mhlongo sê […]
# The City of Tshwane is urging developers and property owners to comply with the prescripts of the National Building Regulations and Building Standards Act. Due to its financial troubles, the metro has limited resources to deal with illegal property developments in the municipality. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa, says […]
# ‘n Tweedejaar student in in Opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, Basetsana Confidence Sheane, balanseer haar akademiese verpligtinge suksesvol met haar roeping as storieverteller en geletterdheidsaktivis. Sy het verlede jaar haar eerste Sesotho-kinderboek met die titel Boitshepo O Ithuta Ho Itshepa gepubliseer, wat vertaal word na “Boitshepo leer hoe om selfversekerd te wees“. […]