# Rugby: Die kaptein van die Springbok-vrouespan, Babalwa Latsha, sê hul wedstrydplan sal die sleutel wees om Wallis vanaand te klop in hul eerste W-15-wêreldreekswedstryd op Cardiff Arms Park. Die twee lande het al agt keer teen mekaar gespeel en Wallis het ses keer gewen, insluitend in 2014 se Wêreldbekertoernooi. Latsha sê hulle het ‘n […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the renamed Tutu Memorial Park in Milnerton is another way the metro is honouring the late Archbishop Desmond Tutu and his wife, Leah. The Lupin Crescent Park, where the couple lived for decades, is being transformed into a child-focused dog park, flower garden, and outdoor amphitheatre. Hill-Lewis says […]
# Vyftien mense is in die suidelike Nigeriese staat Ondo aangekeer na die dood van 49 mense wat ʼn plaaslik-vervaardigde alkohol-brousel gedrink het wat vermoedelik metanol bevat. Altesaam 182 mense is moontlik geraak. Die staat se Gesondheidskommissaris, Banji Ajaka, sê owerhede het waarneming en kontak-opsporing verskerp om die bron van die giftige brousel op te […]
# The City of Cape Town’s Law Enforcement Auxiliary Service has clocked more than 76-thousand hours of patrols over the past year, supporting full-time law enforcement officers. The volunteer service, now in its 13th year, has nearly 380 active members. Auxiliary officers are required to complete at least 192 hours of service a year. Mayoral […]
# Die Tshwane-metropolisie het gister tydens ʼn gekoördineerde wetstoepassingsoperasie in verskillende streke 22 vermeende onwettige immigrante vasgetrek en 64 oortredingskennisgewings uitgereik. In Streek Vyf in Rayton, is elf vermeende onwettige immigrante aangekeer en 41 oortredingskennisgewings aan motoriste uitgereik. Die metropolisie se woordvoerder, Pulleng Motholo, sê in ʼn ander operasie in Streek Twee, Pretoria-Noord, is ses […]
# The Security Personnel Party of South Africa says it is planning to lodge a complaint with the Electoral Commission for the misuse of public resources for party-political purposes. The party claims that it discovered that the ANC in Tshwane is planning to use the metro’s resources to campaign in ward 93 ahead of the […]
# Die vervoervakbond UNTU vra die regering om dringend in te gryp in pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. ʼn Multidissiplinêre polisiespan is tans besig om die moorde te ondersoek op nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. UNTU se woordvoerder, Atenkosi Plaatjie, sê die las mag […]
# Fifteen people have been arrested in connection with the deaths of 49 people who consumed a locally brewed alcoholic concoction suspected to contain methanol in southern Nigeria’s Ondo State. A total of 182 people are believed to have been affected. Ondo State’s Commissioner for Health, Banji Ajaka, says authorities have intensified surveillance and contact […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die ad hoc-komitee gewaarsku om nie van sy mandaat af te wyk nie, sy werk af te handel en sy verslag voor te lê. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel en het verlede week sy sesde uitstel verkry. Didiza sê […]