# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos believes they have what it takes to make history when they face South Korea in their final Group A World Cup match in Monterrey tomorrow. For South Africa to qualify for the round of 32 for the first time, they must win and hope co-hosts Mexico beat the […]
# Die DA maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings nie. Die gesamentlike staande komitee oor Verdediging het gekyk na drie ontplooiings van 111-miljoen-rand. DA-woordvoerder Chris Hattingh sê dit […]
# ʼn Belangrike waterpyp het naby Bosman-stasie in Tshwane gebars, wat veroorsaak het dat reservoirs leegloop en die watervoorraad afgesny moes word. Die voorval raak watervoorsiening aan die boonste dele van Pretoria se middestad, Sunnyside, Arcadia, Bryntirion, Eastwood, Lisdogan-park en Balmoral. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne het Maandag met uitgebreide opgrawings begin […]
# Die Vryheidsfront Plus sê in belang van inwoners ondersteun hy die Stad Ekurhuleni se 2026/2027-begroting ná wysigings, regstellings en bindende ooreenkomste van die ANC-geleide administrasie. Die begroting is na drie mislukte pogings gister tydens ʼn spesiale raadsvergadering aanvaar. ʼn VF Plus-woordvoerder, Jennifer Glover, sê vorige weergawes van die begroting het onrealistiese aannames, foute op […]
# The Chemical, Energy, Paper, Printing, Wood, and Allied Workers Union has secured a major legal victory in a long-standing labour dispute involving 24 of its members employed by Hoya Lens South Africa Limited. The dispute originates from the unfair dismissal of 24 workers in August 2020. CEPPWAWU’s Glen Tshabalala says the Labour Court has found […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says climate justice, food security, health equity, inclusive growth and information integrity must be treated as central pillars of national and global security. She addressed the 16th Meeting of BRICS National Security Advisors and High Representatives on National Security in India yesterday. Ntshavheni, where she urged officials to […]
# Die minister van Energie en Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê terwyl die land na ʼn kleiner koolstofvoetspoor en die vestiging van ʼn groen ekonomie beweeg, word beleggings van 440-miljard-rand benodig vir nuwe transmissielyne. Die regering het ʼn teiken gestel van 102 gigawatt nuwe opwekkingsvermoë, bykomend tot die 14-duisend-500 kilometer transmissielyne wat gebou moet word om die […]
# The Freedom Front Plus says it supports the City of Ekurhuleni’s 2026/2027 budget, following amendments, corrections and binding commitments from the ANC-led administration in the interest of residents. The budget was passed during a special council meeting yesterday, following three failed attempts. The FF Plus’s Jennifer Glover says previous versions of the budget had […]
# Downingstraat 10 sê die regering gaan geen nuwe beleidsaankondigings of bestedingsverbintenisse maak alvorens ‘n nuwe eerste minister aangestel is nie. Dit volg nadat Keir Starmer as eerste minister en leier van die Arbeidersparty bedank het. Die party se regerende liggaam sal ‘n tydskedule opstel om Starmer te vervang, met benoemings wat tussen 9 en […]