# The South African Chapter of the Anti-Apartheid Movement for Palestine has strongly condemned the illegal Israeli attacks on boats that form part of the Global Sumud Flotilla. Six South Africans were detained on Monday by Israeli forces after the Global Sumud Flotilla was intercepted in international waters while attempting to break the Gaza blockade […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid verwelkom ʼn reeks deurbrake in die stryd teen bedrog met die Covid-19 TERS-skema. Arrestasies in Mpumalanga, ʼn skuldigbevinding in die Vrystaat, en beslaglegging op bates wat deur misdaad verkry is verteenwoordig meer as 27-miljoen-rand wat van die staat gesteel is. In Mpumalanga is drie mense gearresteer wat na bewering vals werknemers […]
# President Cyril Ramaphosa se regspan het begin met ʼn hersieningsaansoek teen die Artikel 89-paneel se verslag wat bevind het daar is ʼn moontlike saak teen hom oor die inbraak op sy plaas, Phala Phala. Die regspan het hoofregter Mandisa Maya toestemming gevra om dokumente te beteken aan twee gewese senior regters wat die verslag […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voer aan hy is geregtig om die brandstofheffing na sy goeddunke en in openbare belang aan te pas, soos die Doeane- en Aksynswet bepaal. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die EFF se aansoek waarin hy die minister van Finansies se gesag om die brandstofheffing te bepaal […]
# Die Amerikaanse regering het die voormalige Kubaanse president, Raúl Castro, en vyf ander aangekla. Dit hou verband met die 94-jarige Castro se vermeende aandeel in die bevel om in 1996 twee burgerlike vliegtuie van die Kubaans-Amerikaanse groep, Brothers to the Rescue, af te skiet. Castro, wat destyds minister van Verdediging was, het volgens berigte […]
# Botswana president Duma Boko says it is both timely and necessary that his country and South Africa continue to deepen cooperation across all sectors. He hosted a state banquet in honour of president Cyril Ramaphosa yesterday evening, who is in Botswana for a two-day state visit. South Africa is Botswana’s largest trading partner, accounting for […]
# President Cyril Ramaphosa says Botswana can count on South Africa as a reliable neighbour, friend and partner as it continues on a path of modernisation, and towards a future of sustained development and prosperity. He made remarks during a state banquet in Gaborone yesterday evening. The president is on a two-day state visit to […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê sy administrasie het sake onder beheer ten spyte van die swak toestand van die metro. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, kommer uitgespreek het oor swak finansiële beheermaatreëls in die metro. Morero het gister in sy stadsrede erken dat Johannesburg se infrastruktuur en nutsdienste […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het ‘n versoek van die African Transformation Movement afgekeur om ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa in te dien. Die mosie spruit voort uit die uitspraak van die Konstitusionele Hof, wat bevind het dat die Parlement onwettig opgetree het deur ‘n ampsklagondersoek teen die […]