Skip to content

Minister Godongwana sê hy is geregtig om die brandstofheffing aan te pas maar EFF verskil [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voer aan hy is geregtig om die brandstofheffing na sy goeddunke en in openbare belang aan te pas, soos die Doeane- en Aksynswet bepaal. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die EFF se aansoek waarin hy die minister van Finansies se gesag om die brandstofheffing te bepaal en aan te pas, uitdaag. ʼn EFF-woordvoerder, Nazier Paulsen, sê die verhoging in brandstofheffing wat Godongwana in sy Februarie-begrotingsrede aangekondig het, moes vergoed vir die mislukte BTW-verhoging verlede jaar:

ENG PaulsenOnVATIncrease