# Die Australiese minister van Buitelandse Sake, Penny Wong, is woedend omdat Israel nie strafregtelike aanklagte gaan instel vir die moorde op die Australiese hulpwerker Zomi Frankcom en haar ses kollegas van die World Central Kitchen nie. Hulle is in April 2024 dood in ‘n Israeliese aanval in Gaza. Die Weermag het al sy personeellede […]
# Motorsport: Four-time Formula One champion Max Verstappen has signed a new long-term contract with Red Bull, which will see him race for the team through to 2030. His previous deal was due to expire at the end of 2028. The Dutchman first joined the Milton Keynes-based outfit in 2016, and has gone on to […]
# Tennis: Die Tsjeg Sara Bejlek, wat 35ste op die wêreldranglys is, het die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, uitgeskakel om haar eerste WTA-een-duisend-kwarteindstryd te haal op die Cincinnati-ope in Amerika. Bejlek se volgende wedstryd is teen die voormalige kampioen, Madison Keys van Amerika, wat Xiyu Wang van China geklop het. Coco Gauff en haar […]
# Krieket: Drie nuwelinge is ingesluit in die Protea-vroue se groep van 15-spelers vir volgende maand se T20-reeks teen Zimbabwe in Bulawayo. Die groep word gelei deur die gereelde kaptein, Laura Wolvaardt, en die nuwe gesigte is die naatboulers Nthabiseng Nini en Caitlin Wyngaard, en die draaibouler Luyanda Nzuza. Marizanne Kapp, Dané van Niekerk, Suné […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran gedreig met die verpletterendste ekonomiese operasie ooit terwyl ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, steeds in die lug hang. Trump sê in ‘n plasing op Truth Social Teheran het nie ‘n ooreenkoms aanvaar nie, wat gelei het tot wat hy ekonomiese oorlogvoering en isolasie op ‘n […]
# Die hertog en hertogin van Sussex beplan glo om hierdie maand na Brittanje terug te keer, ses jaar nadat hulle na Amerika verhuis het. Prins Harry en Meghan het Brittanje in 2020 verlaat na hulle van die openbare verhoog teruggetree het, glo weens onder meer poniekoerant-indringing, rassisme in Britse instellings, aanlyn teistering en ingewikkelde […]
# Tennis: Thirty-fifth-ranked Czech Sara Bejlek stunned world number one Aryna Sabalenka of Belarus to advance to her first-ever WTA One-thousand quarterfinal at the Cincinnati Open. Bejlek won 7-6, 6-4. She will next face former champion Madison Keys of the US, who beat China’s Xiyu Wang 7-6, 6-4. Coco Gauff and her American compatriot Amanda Anisimova […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says the Stoffberg subway in Brakpan, which was reopened to traffic in July this year after repair work, is already showing alarming signs of deterioration. The party’s Riaan van Zyl says during an oversight, it was apparent that the tar on the repaired section, from Goods Road towards […]
# Australian Foreign minister Penny Wong has expressed outrage at Israel’s decision to not pursue any criminal proceedings for the killings of Australian aid worker Zomi Frankcom and her six World Central Kitchen colleagues. They died in an Israeli attack while distributing food in Gaza in April 2024. The Defence Force has cleared all its […]