# Soccer: Argentinian superstar Lionel Messi scored an emotional goal for American club Inter Miami in a two-all draw against Philadelphia Union, his first since the death of his father, Jorge, earlier this month. The captain pointed to the sky after curling home in the 26th minute. It was the 922nd goal of his career […]
# Union federation SAFTU fully endorses union FAWU’s demand for a 13-percent across the board wage increase in the sugar manufacturing and refining industry. Thousands of sugar workers resumed protected strike action this week following the collapse of wage negotiations. The Sugar Manufacturing and Refining Employers’ Association has offered a 5.4-percent wage increase. SAFTU’s Asive […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Stoffberg-duikweg in Brakpan, wat in Julie vanjaar na herstelwerk weer vir verkeer oopgestel is, toon reeds kommerwekkende tekens van verval. Riaan van Zyl van die party sê tydens toesig was dit duidelik dat die teer op die herstelde gedeelte, vanaf Goodsweg na die stasie, reeds verkrummel:
# Former Knysna mayor and current ward councillor, Aubrey Tsengwa, has been shot dead in Joodse Kamp. Western Cape police say the 48-year-old was attacked in his vehicle on Ngxalo Street. Three passengers were also wounded, with one taken to hospital. The attacker fled on foot and no arrests have been made. Tsengwa served as […]
# Die Australiese minister van Buitelandse Sake, Penny Wong, is woedend omdat Israel nie strafregtelike aanklagte gaan instel vir die moorde op die Australiese hulpwerker Zomi Frankcom en haar ses kollegas van die World Central Kitchen nie. Hulle is in April 2024 dood in ‘n Israeliese aanval in Gaza. Die Weermag het al sy personeellede […]
# Motorsport: Four-time Formula One champion Max Verstappen has signed a new long-term contract with Red Bull, which will see him race for the team through to 2030. His previous deal was due to expire at the end of 2028. The Dutchman first joined the Milton Keynes-based outfit in 2016, and has gone on to […]
# Tennis: Die Tsjeg Sara Bejlek, wat 35ste op die wêreldranglys is, het die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, uitgeskakel om haar eerste WTA-een-duisend-kwarteindstryd te haal op die Cincinnati-ope in Amerika. Bejlek se volgende wedstryd is teen die voormalige kampioen, Madison Keys van Amerika, wat Xiyu Wang van China geklop het. Coco Gauff en haar […]
# Krieket: Drie nuwelinge is ingesluit in die Protea-vroue se groep van 15-spelers vir volgende maand se T20-reeks teen Zimbabwe in Bulawayo. Die groep word gelei deur die gereelde kaptein, Laura Wolvaardt, en die nuwe gesigte is die naatboulers Nthabiseng Nini en Caitlin Wyngaard, en die draaibouler Luyanda Nzuza. Marizanne Kapp, Dané van Niekerk, Suné […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran gedreig met die verpletterendste ekonomiese operasie ooit terwyl ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, steeds in die lug hang. Trump sê in ‘n plasing op Truth Social Teheran het nie ‘n ooreenkoms aanvaar nie, wat gelei het tot wat hy ekonomiese oorlogvoering en isolasie op ‘n […]