# Die Australiese minister van Buitelandse Sake, Penny Wong, is woedend omdat Israel nie strafregtelike aanklagte gaan instel vir die moorde op die Australiese hulpwerker Zomi Frankcom en haar ses kollegas van die World Central Kitchen nie. Hulle is in April 2024 dood in ‘n Israeliese aanval in Gaza. Die Weermag het al sy personeellede vrygespreek. Wong sê die verwydering van twee offisiere en die blote berisping van drie is ontoereikende aanspreeklikheid:
Australië veroordeel Israel se besluit om nie soldate strafregtelik te vervolg oor dood van ses hulpwerkers nie [KLANK]
ENG WongWantsAnswers