# Rugby: Danrich Visagie se strafdoel in ekstra tyd was die keerpunt in ‘n spannende SA Beker-eindstryd tussen die Griekwas en die Pumas gisteraand in Kimberley. Die besoekers het met die oorwinning van 38-35 hul kroon suksesvol verdedig nadat hulle rustyd met 28-7 voor was. Die Noord-Kaapse span het egter die telling gelyk gemaak met […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra die metro om dringend met Eskom in gesprek te tree en beproefde maatreëls teen kabeldiefstal in te stel. Willie Spies van die party sê dit sluit in om koperkabels te vervang met materiaal wat min skrootwaarde het, die installering van vibrasiesensors en radiomonitering, asook kabelversterking. Hy sê die […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane has called on the metro to urgently engage with Eskom and implement proven measures against cable theft. The party’s Willie Spies says these include replacing copper cables with alternative materials of low re-sale value as scrap metals, installing vibration sensors and radio monitoring, and cable armouring. He says the […]
# Momentum Investments’ Chief Economist, Sanisha Packirisamy, says Moody’s Ratings revised South Africa’s sovereign rating outlook from stable to positive, while affirming the credit rating at Ba2. She says the outlook upgrade reflects improving fiscal performance and structural reforms that are stabilising debt and supporting an economic recovery since 2007, despite a global slowdown. However, Packirisamy says […]
# Cosatu has welcomed president Cyril Ramaphosa’s promulgation of Sections 5, 6 and 19 of the Companies’ Amendment Act. COSATU’s spokesperson, Matthew Parks says the promulgation of these long overdue provisions compels listed companies and state-owned enterprises to submit their remuneration policies for approval. He says this is including the total packages and the wage gap […]
# Rugby: An extra time penalty goal by Danrich Visagie was the final nail in the coffin in a tense SA Cup final between Griquas and the Pumas in Kimberley last night. The visitors secured a 38-35 victory to successfully defend their crown after going into the break with a commanding 28-7 lead. However, the […]
# Polisie in Limpopo soek na verdagtes nadat twee toeriste in die Krugerwildtuin vermoor is. Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê ‘n 71-jarige man en sy metgesel het verlede Sondag by ‘n kamp in die park aangekom en is Woensdag laas gesien. Hulle liggame is Vrydag in die Levubu-rivier gevind:
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n grootskaalse soektog aangevra na die verdagtes in ‘n gewapende roof en huisbraak by die woning van voormalige minister Naledi Pandor in Pretoria. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê drie gewapende verdagtes het Vrydagaand toegang tot die perseel verkry en die gesin met vuurwapens gedreig voor hulle die huis […]
# ‘n Verdagte is Saterdagaand in Washington DC doodgeskiet nadat hy op Geheime Diensagente in die strate rondom die Withuis losgebrand het. Volgens ‘n verklaring deur die Amerikaanse Geheime Diens het ‘n man op sy agente in die omgewing van 17de Straat en Pennsylvanialaan begin skiet. Die polisie het teruggeskiet en die verdagte getref, wat […]