# The High Court in Pretoria will hear arguments on former National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s application for a discharge under Section 174 of the Criminal Procedure Act on the 31st. The state has closed its case, while the defence argues prosecutors failed to establish a prima facie case. Mapisa-Nqakula faces 12 corruption charges and […]
# Ondersoeke na die noodlottige gebou-instorting in Ormonde, Johannesburg, het bevind balke en kolomme wat die betrokke betonblaaie gesteun het, was nie sterk genoeg vir die bykomende las nie. Nege werkers is dood en ses beseer toe ‘n deel van die tweede verdieping vroeër vanjaar ingetuimel het. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean […]
# Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het ‘n baie sterk groep aangewys om die Springbokke Saterdag op Ellispark te pak. Kaptein Ardie Savea keer terug saam met die ster-regtervleuel Will Jordan en die skrumskakel Cam Roigard, wat almal hul eerste verskynings op toer maak. Damian McKenzie keer ook terug van ‘n besering […]
# Self-proclaimed political fixer Brown Mogotsi is expected back in the Johannesburg Magistrate’s Court next Tuesday for his fourth bail application, based on new facts. The North West businessman Mogotsi today briefly appeared in court on allegations that he staged his own assassination attempt in Vosloorus, east of Johannesburg, last year. He faces charges of […]
# Die geskorste parlementslid en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het toegegee dat die afgetrede generaal-majoor van die polisie, André Lincoln, hom moontlik mislei het oor inligting rakende Misdaadintelligensie. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het Lincoln geglo vanweë sy uitgebreide kennis van die Polisiediens en die misdaadwêreld. Adams het moontlike […]
# South Korean minister of Defence Ahn Gyu-back says North Korea could have between 80 and 120 nuclear warheads. That is substantially higher than US President Donald Trump’s recent estimate of 57. Ahn stressed the exact number is difficult to verify, with the estimate based partly on private research. Seoul still does not officially recognise […]
# Die N3 naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal bly gesluit nadat ‘n dieseltenkwa vanoggend gebots en aan die brand geslaan het. Die bestuurder is gered. Die voorval het op die noordwaartse rybaan gebeur, maar die voertuig het die middelman oorgesteek en aan die suidelike kant tot stilstand gekom. Brandstof het uitgelek en noodspanne het die gebied […]
# Rugby: All Blacks head coach Dave Rennie has named a powerhouse squad to face the Springboks at Ellispark on Saturday. Captain Ardie Savea returns with star right-wing Will Jordan and scrumhalf Cam Roigard, all making their first tour appearances. Damian McKenzie also returns from injury to start at fullback. Meanwhile, Anton Segner, on left […]
# Sokker: Die Argentynse superster Lionel Messi het ‘n emosionele doel vir sy Amerikaanse klub, Inter Miami, aangeteken in ‘n gelykopuitslag van twee-elk teen Philadelphia Union, sy eerste sedert die dood van sy pa, Jorge, vroeër die maand. Die kaptein het met sy hand lugwaarts gewys nadat hy in die 26ste minuut die doel aangeteken […]