# Sokker: Argentinië is bekommerd oor kaptein Lionel Messi se fiksheid nadat hy gister van die veld af is in die wedstryd tussen sy Amerikaanse span, Inter Miami, en Philadelphia. Die Wêreldbeker-wenner van 2022 het onttrek nadat hy die agterkant van sy linkerbeen vasgegryp het, maar dit het gelyk of hy normaal loop toe hy […]
# Die uitvoerende burgemeester van die stad Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het onthul die stad betaal jaarliks sowat 12,7-miljoen-rand aan 17 geskorste amptenare. Hy het aan eNCA bevestig die betalings duur voort ondanks onopgeloste dissiplinêre sake, en beskryf dit as vrugtelose besteding. Xhakaza erken die metro befonds amptenare wat nie werk nie terwyl ondersoeke voortsleep. Hy […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, het inwoners tydens Afrikadagvierings in Durban gevra om Ubuntu en sosiale samehorigheid te bevorder te midde van groeiende spanning oor ongedokumenteerde migrante. Ntuli sê onwettige migrasie moet binne die wet aangepak word, en waarsku teen xenofobie. Hy het bevestig die regering betrek gemeenskappe met dialoog en verhoog ook grensveiligheidsmaatreëls. […]
# Pope Leo has urged governments to closely regulate the development of artificial intelligence systems, warning they spread misinformation, prioritise conflict and risk leading the world to unending war. In his first major document entitled Magnificent Humanity, he also expressed concern that leaders could start wars to distract citizens from domestic issues. Leo has adopted […]
# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het interne ouditeure geprys wat hul veiligheid waag om oortredings aan te meld. Sy het gepraat tydens die Afrika-federasie van Interne Ouditeurs se forum oor korporatiewe regering. Gcaleka vra meer beskerming en finansiële ondersteuning vir verklikkers en waarsku hulle bly kwesbaar wanneer hul korrupsie blootlê. Sy beklemtoon interne ouditeure […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane has condemned what he calls growing anti-African bigotry disguised as patriotism. Speaking on Africa Day, Maimane warned against movements targeting fellow Africans through violence and discrimination. He said such actions betray the spirit of Ubuntu and Pan-African unity championed by leaders like the anti-colonial Africanist from Guinea-Bissau, […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka has praised internal auditors who risk their safety as whistleblowers to report wrongdoing. She was speaking at the African Federation of Institutes of Internal Auditors’ Governance Forum. Gcaleka calls for stronger protection and financial support for whistleblowers, warning they remain vulnerable after exposing corruption. She also stresses the critical role […]
# The Public Servants Association has welcomed a landmark ruling by the International Court of Justice affirming that the right to strike is protected under international law. The union’s Claude Naicker says the decision reinforces freedom of association and collective bargaining rights for workers globally. He says the ruling strengthens constitutional protections in SA and […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se kongres in Boksburg het besluit om vier geskorste lede van die nasionale uitvoerende komitee ná dissiplinêre optrede te verwyder. Visepresident Linda Zwane sê Monde Montshiwa, Gladwin White, Lebogang Riet en Bhuda Mathathe is beskuldig van beleids-oortreding en dat hul die organisasie oneer aangedoen het. Hy verduidelik dit volg op […]