# Tennis: World number one Jannik Sinner starts his quest for a career Grand Slam in Paris today. The French Open crown is the only Grand Slam title missing from the Italian’s trophy cabinet, and he has a very good chance to rectify that in the absence of his great rival, Spaniard Carlos Alcaraz. The […]
# The Motor Industry Staff Association is calling for stronger protection of women and children in South African homes, as domestic violence remains a serious problem. According to the union, the latest crime statistics show many rapes and murders happen in domestic settings, with alcohol abuse, toxic masculinity and family conflict driving violence. The association’s […]
# The agricultural organisation TLU SA says its young farmer of the year competition plays an important role in developing future agricultural leaders and strengthening the farming sector. The organisation encourages young farmers not to underestimate their potential and to take part in this year’s competition before entries close on 19 June. TLU SA’s Bennie […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank versoek om nie die terugkoopkoers tydens sy komende vergadering te verhoog nie. Die federasie voer aan werkers verkeer reeds onder druk weens hoë lewenskoste, hoofsaaklik as gevolg van stygende brandstofpryse. Hy waarsku hoër rentekoerse sal skuld verhoog, die ekonomie vertraag en werkloosheid, wat reeds uitermate hoog is, […]
# Rugby: Die veelsydige Springbok Cheslin Kolbe sê hy het altyd geglo hy sal uiteindelik na Kaapstad terugkeer. Gister is bevestig hy keer in Julie terug na die Stormers vanaf Japan. Die 32-jarige dubbele Wêreldbekerwenner het sy buiging in 2018 vir Suid-Afrika gemaak en sedertdien 49 toetse gespeel en 136 punte aangeteken. Hy het die […]
# Corruption Watch het die regering versoek om dringend aanspreeklikheid en openbare deelname te versterk in die stryd teen korrupsie. Die organisasie sê in sy 2025-jaarverslag hy het verlede jaar meer as twee-duisend-200 klagtes ontvang, met bedrog, omkopery en wanadministrasie van die belangrikstes. Daar word steeds die meeste oor wetstoepassing gekla, terwyl Gauteng die hoogste […]
# Professor Liesl Zühlke van die Universiteit van Kaapstad het die 2026 L’Oréal-Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie vir Vroue in Wetenskap se Internasionale Toekenning vir Afrika en die Arabiese State gewen. Die toekenning erken Zühlke se werk in hart- en kardiovaskulêre wetenskap, veral die verbetering van behandeling vir kinders en vroue in […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga het die uitspeelrondes bereik en ‘n plek in die eindstryd is op die spel in vandag se eerste kwalifiseringswedstryd. Die voorste twee spanne in die liga-fase, die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, en Gujarat Titans, speel in Dharamsala. Die wenner dring deur na Sondag se eindstryd, terwyl die verloorder nog […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, begin vandag sy veldtog vir ‘n loopbaan-Grand Slam in Parys. Die Franse Ope-kroon is die enigste Grand Slam-titel wat die Italianer nog nie gewen het nie. Hy het ‘n baie goeie kans om dit te vermag in die afwesigheid van sy grootste mededinger, die Spanjaard Carlos Alcaraz. Die verdedigende […]