# Former political killings task team officer, captain Maxwell Wanda, says that during the December arrest of murder accused Katiso “KT” Molefe, one of Molefe’s alleged bodyguards claimed the arrested businessman was friends with Police minister Senzo Mchunu. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Wanda said he took the comment lightly and continued with […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus glo Damian Willemse sal fiks wees vir volgende naweek se toets teen Frankryk in Parys. Die enigste erkende heelagter in die groep is beseer tydens die Stormers se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Benetton in Italië, maar hy het in Londen by die nasionale span aangesluit. Die vleuel Cheslin Kolbe sal die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die publiek geprys vir die aangee van ‘n ontspanningshengelaar wat ‘n hommeltuig by Strandfontein gebruik het. Die Stad Kaapstad se Mariene-eenheid en visserybeheerbeamptes het ‘n operasie uitgevoer wat gelei het tot die konfiskering van die hommeltuig met die hengelaar wat vervolging in die […]
# Voice It In Action founder Kgothatso Moloto has called on president Cyril Ramaphosa to tackle gender-based violence and femicide, following the bail abandonment of tavern bouncer Tebogo Mnisi. The 38-year-old faces five charges, including two counts of premeditated murder, after cousins Tshiamo and Baleseng Moramaga were found shot in Mamelodi East. The case was […]
# Die DA veroordeel die onregmatige gevangenisstraf van die Tanzaniese opposisieleier, Tundu Lissu op vals verraadaanklagte terwyl die land sy algemene verkiesing hou. Die party het ook president Cyril Ramaphosa en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, oor hulle stilswye gekritiseer. Ryan Smith van die DA het Suid-Afrika versoek om demokrasie in […]
# Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het die 2025/26-plesiervaartseisoen amptelik van stapel gestuur met die aankoms van die Mein Schiff 4 in die hawe van Port Elizabeth. Die burgemeester Babalwa Lobishe, en hawebestuurder, Pamela Yoyo sê die plesiervaartseisoen sal na verwagting 120-miljoen-rand tot die plaaslike ekonomie bydra. Die 25 besoeke van passasierskepe, insluitend nege oornagverblywe, sal meer […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die Hoftolk-togaprogram by die Kgosi Mampuru Korrektiewe Sentrum in Pretoria bekendgestel. Tolke sal nou in die hof amptelike togas dra, wat ‘n geskiedkundige mylpaal aandui. Kubayi het die projek as die eerste van sy soort wêreldwyd beskryf, wat die rol van tolke sal […]
# DRDGold het ‘n uitsonderlike jaar aangeteken, met sy inkomste wat met 26-persent gestyg het tot agt-miljard-rand en sy bedryfswins wat met 69-persent gestyg het tot 3,5-miljard-rand. Die uitvoerende hoof, Niël Pretorius sê sterk prestasie by die Far West Gold Recoveries en Ergo-bedrywighede, tesame met hoër goudpryse, het hierdie uitslae aangedryf. Die ondernemig het 2,3-miljard-rand […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus believes Damian Willemse should be fit for next weekend’s Test against France in Paris. The only recognised fullback in the squad was injured during the Stormers’ United Rugby Championship clash with Benetton in Italy, but joined the national team in London. Winger Cheslin Kolbe will wear the number 15 […]