# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê met die dodelike konflik tussen Israel en Iran wat die vyfde dag betree, is Israel besig om te wen. In Israel is 24 mense dood sedert die vyandelikhede verlede Vrydag begin het, terwyl 224 mense in Iran omgekom het. Netanyahu sê hulle is op koers om hul twee […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê dit is ‘n nasionale tragedie dat meer as 8,7-miljoen jongmense nie deel is van die arbeidsmag, onderwys of opleiding nie. Hy het Jeugdag in Mbombela, Mpumalanga, herdenk waar hy die party se planne om jeugwerkloosheid te beveg, uiteengesit het. Steenhuisen sê vanuit die regering kan en sal die DA […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese strukturele uitdagings moet opgelos word om ongelykheid en die teenstrydighede in vaardighede tussen wat onderwys bied en die arbeidsmark benodig, aan te spreek. Hy het gister die hoofrede gelewer by die nasionale Jeugdag-viering in Potchefstroom, Noordwes. Mashatile het erken die regering kan meer doen om ‘n bevorderlike omgewing vir […]
# Die Oos-Kaapse regering vra gemeenskapslede om te midde van die stygende dodetal na die onlangse vloed, na vore te kom met inligting oor vermiste geliefdes. ‘n Woordvoerder vir die Provinsiale Regering, Khuselwa Rantjie, sê soektogte sal voortduur tot almal gevind is. Sy het die behoefte aan ‘n behoorlike stelsels beklemtoon ten einde ongeïdentifiseerde liggame […]
# The Eastern Cape government is urging community members with missing loved ones to come forward as the death toll from recent floods rises. Provincial government spokesperson, Khuselwa Rantjie, says search operations will continue until all are accounted for. She stressed the need for a proper record system to track unidentified bodies and assist families. […]
# Cricket: The International Cricket Council has unveiled the complete schedule for the 50-over Women’s World Cup, with five cities across Sri Lanka and India playing host. India will face Sri Lanka in the tournament’s opener in Bengaluru on September 30th. Reigning champions Australia will begin their title defence against New Zealand. South Africa will […]
# The DA in Dihlabeng, Free State has called for an urgent performance audit of the Infrastructure Department, citing a 54-percent vacancy rate as a major cause of service collapse. DA councillor Willie Theunissen says the failure to fill critical posts violates residents’ constitutional rights. He proposes declaring an infrastructure emergency, filling vacant positions within […]
# Die Ministerie van Polisie sê alle beskikbare hulpbronne word aangewend om die 19-jarige Kamogelo Baukudi te vind, wat op 5 Junie in Bloemfontein in die Vrystaat ontvoer is. ‘n Ministeriewoordvoerder Kamogelo Mogotsi het bevestig hy is ontvoer deur twee mans wat hulself as polisiebeamptes voorgedoen het. Een verdagte is in aanhouding en sal op […]
# The Department of International Relations and Cooperation is encouraging South Africans in Iran to contact the embassy in Tehran to ensure they are registered and their whereabouts are known. This comes as deadly hostilities between Israel and Iran continue to escalate. Dirco says South Africa’s support in Iran is limited, and it could be […]