# Die EFF eis dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, president Cyril Ramaphosa se aansoek teenstaan om die Artikel 89-paneel se verslag te laat hersien. Hy het Dinsdag hofstukke by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die verslag te laat hersien. Die paneel het bevind daar is prima facie-bewyse dat Ramaphosa moontlik die […]
# Krieket: Die tienersensasie Vaibhav Sooryavanshi het Rajasthan Royals tot ʼn oorwinning van 47 lopies oor Sunrisers Hyderabad gelei in hul Indiese Premierliga-uitskakelstryd. Die 15-jarige Sooryavanshi het 97 van net 29 balle gemoker en Royals het 243 vir agt gehaal. Jofra Archer het daarna drie paaltjies platgetrek en Sunrisers in hul laaste boulbeurt help uitboul […]
# The Public Servants Association is concerned over the more than eleven-billion-rand owed by provincial Health Departments to the National Health Laboratory Service. KwaZulu-Natal is the leading debtor with over 4.8-billion-rand, followed by Gauteng with over 3.2-billion-rand and the Eastern Cape with over 1.1-billion-rand. PSA’s Claude Naicker says this escalating debt crisis is severely undermining […]
# Die ANC Groter Johannesburg Streek sê die Stad Johannesburg se R97-miljard begroting vir die 2026/2027 boekjaar wys ‘n dappper en beslissende intrede wat gerig is op herstel van die metro. Die begroting is gerig op die versterking van bestuur, die verbeter van belastinginsameling, vermindering van elektrisiteit- en waterverliese en die bevordering van operasionele doeltreffendheid. […]
# The GOOD Party says it has noted the City of Cape Town’s revised 2026/2027 Budget proposals by mayor Geordin Hill-Lewis, following the Western Cape High Court ruling relating to the budget framework. The metro has reopened public participation on amendments to its ‘City of Hope’ Budget after the court ruled against parts of the […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê oorbevolking in tronke word veroorsaak deur druk in die strafregstelsel. Dit sluit in vertragings om uitgestelde sake en hofverwysings te verwerk. Die departement het tans 107-duisend beddens beskikbaar en gevonnisde gevangenes beset minstens 106-duisend-280 daarvan. Groenewald sê die grootste probleem is die meer as 62-duisend aangehoudenes […]
# The DA says South Africa’s post-school funding system is under severe and growing strain, with universities and Technical and Vocational Education and Training colleges facing 62-billion-rand student debt. Universities alone carry approximately 59-billion-rand in student debt, including around 29-billion-rand linked to NSFAS-funded students. The DA’s Delmaine Christians says the solution to the student debt crisis […]
# Tennis: Die 24-malige Grand Slam-kampioen, Novak Djokovic, het na die derde ronde van die Franse Ope deurgedring met ‘n oorwinning oor die Fransman Valentin Royer. Die Serwiër speel volgende teen Joao Fonseca van Brasilië, wat die Kroaat Dino Prizmic verslaan het. Alexander Zverev van Duitsland het maklik met die Tsjeg Tomas Machac afgereken. In […]
# Die Amerikaanse weermag het gister nuwe aanvalle in Iran uitgevoer op ʼn gebied by die Straat van Hormoes. Amptenare glo die terrein het ʼn bedreiging ingehou vir Amerikaanse magte en handelsverkeer in die seestraat, waarlangs ʼn vyfde van die wêreld se olie gewoonlik vervoer word. Talle Iranse hommeltuie is volgens berigte ook onderskep en […]