# Gauteng police arrested three suspects for drug trafficking at OR Tambo International Airport in just one week. A Nigerian national was arrested on arrival from São Paulo, Brazil, en route to Nigeria. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says he had ingested more than 70 cocaine-filled bullets. She says a Brazilian was intercepted after landing […]
# Die Tshwane-polisie versoek taxi-eienaars om te verseker dat hul voertuie padwaardig is vir openbare vervoer. Dit volg op die beslaglegging op ses minibustaxi’s in Olievenhoutbosch weens oortredings van die Padverkeerswet as deel van Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 360 verdagtes is tydens die operasie in hegtenis geneem vir misdade wat wissel […]
# Australië is tans die voorloper om volgende jaar die Verenigde Nasies se klimaatsveranderingkonferensie, COP31, aan te bied. Die land het egter nie sy teiken van ʼn 43-persent-verlaging in vrystellings volgens die Parys-verdrag gehaal nie, wat aardverwarming laer as 1,5-grade Celsius wil hou. Die regering moet ook nog sy verminderingsteiken vir 2035 aankondig, terwyl die […]
# Geteikende optrede teen uitheemse indringerspesies kan die risiko van uitwissing van spesies in die Europese Unie met tot 16-persent verminder. Altesaam drieduisend-759 spesies regoor die EU is onder druk of bedreig. Hiervan is 579 opgeteken as bedreigde spesies wat van gebiede buite hul natuurlike gebied ingebring is. Navorsers is van mening die Makaronesiese Eilande […]
# Francois Rossouw has been named the 2025 Agri Western Cape Young Farmer of the Year. He manages a 300-hectare table grape farm in De Doorns, Hex River Valley. The award celebrates leadership and excellence in agriculture. Rossouw will now move on to represent the province at the national competition later this year. The provincial […]
# Iran se Weermag waarsku dat Israel en Amerika gaan betaal vir die aanvalle op sy kernaanlegte. Dit was deel van Israel se Operasie Rising Lion waarin die personeelhoof van Iran se Weermag, Mohammad Bagheri, en die leier van die paramilitêre Revolusionêre Wag, Hossein Salami, dood is. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, […]
# The University of KwaZulu-Natal says the School of Accounting, Economics and Finance Mentoring Programme celebrated the graduation of 29 of its mentees during its Autumn Graduation ceremonies. The goal of the programme, launched in 2020 with support from the Insurance Sector Education and Training Authority, is to ensure the holistic well-being of mentees and provide […]
# Hollywood actress Viola Davis and comedian Conan O’Brien are part of the six individuals who will be inducted into the 2025 Television Academy’s 27th Hall of Fame in August. The Hall of Fame honours people who have made outstanding contributions in the arts, sciences or management of television over a lifetime career or via […]
# Die Stad Tshwane se nooddiensafdeling gaan vandag ‘n geleentheid vir Jeugmaand by die Soshanguve Crossing-winkelsentrum aanbied. Hulle wil daarmee bewustheid verhoog oor programme rakende brandgevare en ander winterkwessies. Die nooddienste se woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê bewustheid en programme oor brandgevare is die hoekstene van hul pogings om risiko te verminder: