# Burgerlike sterftes en beserings was die eerste vyf maande van die jaar 50-persent hoër in Oekraïne as dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is volgens ʼn verslag deur ʼn moniteringskommissie van die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir Menseregte. April het van die hoogste sterftesyfers gehad, met een-duisend-389. Russiese langafstandmissiel- en hommeltuigaanvalle veroorsaak die meeste burgerlike […]
# A Swiss man has broken the Guinness World Record by spending more than two-hours buried in the snow. Competitive powerlifter Elias Meyer took on the challenge of the longest time spent in direct full-body contact with snow while wearing just his swimming shorts. The most recent attempt by Poland’s Valerjan Romanvoski in 2022 lasted […]
# Motorsport: Lance Stroll van Aston Martin is die naweek weer in aksie in die Kanadese Grand Prix. Die 26-jarige renjaer het aan die vorige wedren in Spanje onttrek om ʼn mediese prosedure te ondergaan ná pyn in sy hand en gewrig. Die span sê die pyn het verband gehou met ʼn prosedure wat hy […]
# Rugby: Bulls head coach Jake White has been full of praise for Leinster ahead of their United Rugby Championship final in Dublin on Saturday, saying the Irish team is years ahead of everybody else. Both teams have never won the URC trophy, with the Bulls set to make their third appearance in a final […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal verkry om onroerende eiendom in Limpopo te bevries wat verbind word met sy ondersoek na die Nasionale Loterykommissie. Die bevriesing van Gedeelte 15 van die plaas Zandrivierspoort word verbind met die wanbesteding van geld wat bedoel was vir die bou van ouetehuise. Die SOE […]
# The One Thousand Women Trust has launched a competition titled From-Bystander-to-Upstander to mobilise learners across South African schools to address bullying. Learners are encouraged to showcase how the 5 D’s of being an upstander, Distract, Delegate, Document, Delay, and Direct, can be utilised to intervene when bullying occurs at schools. This can be done […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile beantwoord vandag vrae oor verskeie kwessies in die Nasionale Vergadering. Een van die groot kopsere wat hy sal hanteer, is die maatreëls wat die regering getref het na die onttrekking van Amerika se presidensiële noodplan vir Vigs-verligtingbefondsing, PEPFAR. Die Presidensie sê Mashatile sal aantoon dat die onttrekking nie ‘n ernstige uitwerking […]
# Maitland-inwoners en die plaaslike belastingbetalersvereniging het Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gekritiseer omdat hy ten spyte van teenkanting nog vier woonstelle by 64A Royal Road goedgekeur het. Hulle voer aan die ontwikkeling maak inbreuk op inwoners se privaatheid, vererger verkeersdruk en weerspieël onregverdige verdigtingspraktyke wat laerinkomstegebiede teiken. Die metro hou vol die besluit wat […]
# Die Stad Tshwane sê die N4-hoofweg tussen Simon Vermooten- en Solomon Mahlangu-kruisings word Sondag tussen agtuur en vyfuur tydelik gesluit sodat noodsaaklike werk aan infrastruktuur gedoen kan word. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die pad word gesluit om hoogspanninggeleiers te span as deel van die Waltloo–Njala-transmissielynprojek: