# President Cyril Ramaphosa says land restitution is about restoring dignity and correcting historical injustice. The president led a title deed handover ceremony in Setlagole in the North West. Over 300 households in Setlagole and Madibogo received title deeds under government land reform programmes, while farmers were granted full ownership of previously leased state land. […]
# ‘n Ontploffing in die vroeë oggendure het ‘n tweede Woolworths-winkel getref, hierdie keer in Bloemfontein, nadat ‘n soortgelyke voorval in die Menlynpark-winkelsentrum in Pretoria vroeër die week plaasgevind het. Volgens berigte het ‘n ploftoestel binne in die winkel ontplof. Geen beserings is aangemeld nie. Owerhede ondersoek die omstandighede rondom die ontploffing en of die […]
# Drie buitelandse burgers het in die Musina-landdroshof in Limpopo verskyn en sal in aanhouding bly tot 5 Junie in verband met ‘n dwelmvonds van byna een-miljard-rand by die Beitbrug-grenspos. Die verdagtes, ‘n Malawiese man en vrou en ‘n Zambiese man, is in hegtenis geneem nadat amptenare van die Grensbestuursowerheid ‘n Malawi-geregistreerde vragmotor onderskep het […]
# Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê Begrotingspos 2 word beskou as die mense se begroting aangesien dit die Parlement se kern grondwetlike verantwoordelikhede befonds. Mtshweni-Tsipane het in die Parlement gesê die toewysing ondersteun wetgewing, uitvoerende toesig, openbare deelname, interregeringsverhoudings en internasionale samewerking. Sy voeg by die begroting versterk ook […]
Die Stadsraad van Tshwane het ‘n openbare deelnameproses goedgekeur oor ‘n voorstel om die Wonderboom-lughawe te hernoem ter ere van die oorspronklike Ndebele-grondeienaars in die gebied. Die voorstel is reeds in 2018 ingedien en heroorweeg ingevolge die stad se Beleid oor Geografiese Name wat in 2023 aanvaar is. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, […]
# Rugby: Ruhan Nel is terug ná ‘n besering en sal môremiddag die Stormers aanvoer in hul kwarteindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap teen Cardiff op die Kaapstad-stadion. Hy word bygestaan deur die ervare agterspelers, Seabelo Senatla en Dan du Plessis, wat die enigste veranderings aan die beginspan vir hierdie belangrike uitspeelwedstryd is. Nel en Du […]
# A second Woolworths store has been hit by an explosion – this time in Bloemfontein in the early hours of this morning, following a similar incident at Menlyn Park Shopping Centre in Pretoria earlier this week. Reports say an explosive device detonated inside the store, prompting emergency services and police to respond. No injuries […]
# Three foreign nationals have been remanded in custody until 5 June after appearing in the Musina Magistrate’s Court in Limpopo in connection with a nearly one-billion-rand drug bust at the Beitbridge border. The suspects, a Malawian man and woman and a Zambian man, were arrested after Border Management Authority officials intercepted a Malawi-registered truck […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party wil hê die Phala Phala-ampsklagkomitee moet gelei word deur iemand buite die regering van nasionale eenheid om ‘n regverdige en deursigtige proses te verseker. Malema, wat na verwagting op die komitee sal dien, glo ‘n onafhanklike voorsitter sal openbare vertroue versterk en die gevaar van politieke invloed […]