# Die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie in die polisie ondersoek, het ongunstige bevindings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu gemaak, wat tans op spesiale verlof is. Die verslag het bevind Mchunu het ‘n opdrag uitgereik om die taakspan vir politieke moorde sonder behoorlike raadpleging te ontbind en het die opdrag aan ‘n […]
# Parliament’s ad hoc committee investigating police corruption has made adverse findings against Police minister Senzo Mchunu, who is currently on special leave. The report found Mchunu issued a directive to disband the political killings task team without proper consultation and sent the instruction to a junior official instead of the national police commissioner. It […]
# Polisie in Brisbane het vyf betogers gearresteer toe hulle ‘n stadspark ontruim het waar die hoofstadion vir die Olimpiese Spele in 2032 gebou sal word. ‘n Koalisie van omgewingsbewustes en inheemse aktiviste is gewaarsku hulle sal verwyder word as hulle nie die park ontruim nie. Inheemse groepe se aansoek aan die Australiese regering om […]
# Motorsport: Die heersende MotoGP-kampioen Marc Marquez het bespiegelings afgemaak voor sy moontlike terugkeer na die Italiaanse Grand Prix die naweek en sê hy het tyd nodig om weer in topvorm te kom nadat hy twee operasies na ‘n ongeluk ondergaan het. Marquez het die Franse Grand Prix sowel as die hele Katalaanse Grand Prix-naweek […]
# President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming gaan oor die herstel van waardigheid en die regstelling van ongeregtighede in die verlede. Die president het ‘n oorhandigingseremonie vir titelaktes in Setlagole in die Noordwes gelei. Meer as 300 huishoudings in Setlagole en Madibogo het titelaktes ontvang ingevolge die regering se grondhervormingsprogramme, terwyl boere volle eienaarskap van voorheen […]
# Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid het die Tussentydse Raad vir Tradisionele Gesondheidspraktisyns gekritiseer omdat die Wet op Tradisionele Gesondheidspraktisyns byna twee dekades ná sy goedkeuring steeds nie volledig toegepas word nie. Voorsitter, Faith Muthambi, sê die gebrek aan regulasies, toepaslike afdwingingsmeganismes en ‘n nasionale register vir praktisyns stel gemeenskappe steeds bloot aan onveilige praktyke. […]
# Die Forum for South Africa sê ‘n besluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog, is ‘n ekonomiese straf vir die armes en die werkersklas. Die terugkoopkoers is nou sewe-persent, met die prima uitleenkoers wat van 10,25-persent tot 10,5-persent styg. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]
# Rugby: Die Bulle het verskeie veranderinge aangebring aan die span vir môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd teen Munster opLoftus Versfeld. Kurt-Lee Arendse keer terug op vleuel, terwyl Stravino Jacobs ook terug is in die begin-vyftiental. Onder die voorspelers is kaptein Marcell Coetzee terug na ‘n besering en in die lostrio langs Cameron Hanekom en Elrigh […]
# Agt studente wat na bewering betrokke was by vermeende brandstigting is in hegtenis geneem. Die voorval het by ‘n Keniaanse meisieskool plaasgevind en 16 leerders is dood. Die brand het deur die Utumishi Girls Academy in Gilgil gewoed, ongeveer 120-kilometer noordwes van die hoofstad Nairobi. Die Nasionale Polisiediens sê die agt leerlders is geïdentifiseer […]