# Die Tshwane Metropolisiedepartement het Maandag 20 onwettige immigrante in Bronkhorstspruit en Atteridgeville in hegtenis geneem tydens geteikende wetstoepassingsoptredes teen onwettige immigrante. In die Bronkhorstspruit-omgewing alleen is 16 mense in hegtenis geneem vir oortredings van die Immigrasiewet. Die Metropolisie-woordvoerder, Puleng Motholo, sê ‘n totaal van 59 AARTO-oortredingskennisgewings is ook uitgereik en talle geboue is tydens […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het kommer uitgespreek oor ʼn beweerde poging tot seksuele aanranding by die Villa Liza Secondary School in Boksburg, oos van Johannesburg. Volgens die Gautengse Onderwysdepartement het ʼn graad 8-leerder verlede Donderdag na die skool se toilette gegaan toe twee leerders haar glo gevolg, vasgehou en probeer het om van haar […]
# The Western Cape E-Hailing Association and Operation Ubuntu are calling on Airports Company South Africa and the police to urgently address the ongoing assault of e-hailing drivers at Cape Town International Airport. Allegedly, men wearing balaclavas are intimidating and attacking e-hailing drivers at the airport. Operation Ubuntu’s spokesperson, July Eccles, says the inaction by […]
# ActionSA sê hy verwerp die bewering deur die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie dat sy aansoek om ‘n hersiening van die dissiplinêre uitkomste rondom die Presidensiële Beskermingsdiens-beamptes, Wally Rhoode en Hennie Rekhoto, op politieke inmenging neerkom. Die party het ‘n hofaansoek ingedien waarin die Suid-Afrikaanse Polisiediens daarvan beskuldig word dat die twee beskerm is vir hul […]
# Sokker: Manchester United se kaptein, Bruno Fernandes, het die Professionele Sokkerspelervereniging se Speler van die Jaar-toekenning vir mans in die 2025/2026-seisoen ontvang, en Khadija Shaw van Manchester City is Vrouespeler van die Jaar. Fernandes het met 21 doele die Premierliga-rekord verbeter en Thierry Henry en Kevin De Bruyne verbygesteek. Nico O’Reilly van Manchester City […]
# Iran en Oman het ʼn voorstel uiteengesit vir ʼn tydelike skeepsroete deur die Straat van Hormoes. Dit volg nadat president Donald Trump van Amerika herhaal het dat alle seemyne in die belangrike waterweg verwyder is, en gedreig het dat enige Iranse skepe wat probeer om nog te stel, vernietig sal word. Die voorstel sluit […]
# Education activist Hendrick Makaneta has expressed concern over an alleged attempted sexual assault involving learners at Villa Liza Secondary School in Boksburg, east of Johannesburg. According to the Gauteng Department of Education, a Grade 8 girl went to the school toilets when two learners allegedly followed her inside, restrained her and tried to remove […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gevra om op te tree teen dié wat verantwoordelik is vir die dood van meer as 100 Suid-Afrikaners weens landwye munisipale infrastruktuurmislukkings. Die voorvalle sluit in die Hammanskraal-cholera-uitbraak en die brand in die Usindiso-gebou. Maimane vra duidelike tydlyne en spesifieke datums […]
# ActionSA says it rejects the assertion by the Police and Prisons Civil Rights Union that its application to review the disciplinary outcomes concerning Presidential Protection Service officers, Wally Rhoode and Hennie Rekhoto, amounts to political interference. The party has filed a court application accusing the South African Police Service of shielding the two for […]