# President Cyril Ramaphosa and the Malaysian prime minister Anwar Ibrahim agreed to strengthening trade relationships. Ramaphosa is on a three-state visit to Asia. Both leaders encouraged continued collaboration between relevant ministries and agencies. Ramphosa added he would welcome private sector participation in areas related to rail transport, logistics, and infrastructure development:
# Soccer: Orlando Pirates were dramatically eliminated from the CAF Champions League yesterday after losing a penalty shootout to DR Congo’s St Éloi Lupopo. The Buccaneers staged a heroic comeback, winning the second leg 3-0 at Orlando Stadium with goals from Nemtajela, Mbuthuma, and Appollis to level the aggregate score at 3-3. However, after a […]
# Sokker: Orlando Pirates is gister op dramatiese wyse uit die CAF Kampioeneliga uitgeskakel nadat hulle ‘n strafdoelstryd teen die DRK se St Éloi Lupopo verloor het. Die Buccaneers het ‘n heroïese terugkeer gemaak en die tweede ronde met 3-0 by Orlando-stadion gewen met doele van Nemtajela, Mbuthuma en Appollis om die saamgestelde telling op […]
# President Cyril Ramaphosa en die Maleisiese premier, Anwar Ibrahim, het die gruweldade in Gaza sterk veroordeel. Ramaphosa is op ‘n staatsbesoek aan Maleisië, Indonesië en Viëtnam. Beide leiers het hul steun vir die Palestynse volk se onvervreembare reg op selfbeskikking en die vestiging van ‘n soewereine en lewensvatbare Palestynse staat herhaal. Ramaphosa sê hulle […]
# President Cyril Ramaphosa and Malaysian Prime Minister, Anwar Ibrahim strongly condemned the atrocities in Gaza. Ramaphosa is on a state visit to Malaysia, Indonesia and Vietnam. Both leaders reiterated their steadfast support for the Palestinian people’s inalienable right to self-determination and the establishment of a sovereign and viable Palestinian state. Ramaphosa says they welcomed […]
# Rugby: Three of the four South African franchises in the United Rugby Championships were victorious in matches played yesterday. The Stormers continued their unbeaten record to overcome Bennetton by 31- 16 in Treviso, Italy, last night, to remain on top of the log. Earlier, the Lions ran in seven tries against Ulster at Ellispark, […]
# President Cyril Ramaphosa sê Maleisië en Suid-Afrika het hul verbintenis tot die versterking van samewerking onder die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies en Suid-Afrika Sektorale Dialoog-vennootskapsraamwerk herbevestig. Ramaphosa het tydens ‘n amptelike besoek aan Maleisië gepraat. Die president sê Maleisië het ook ingestem om nou saam te werk met Suid-Afrika om gedeelde prioriteite binne ASEAN […]
# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa en waarnemende polisieminister, Feroz Chachalia, om onmiddellik alle polisiebeamptes wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek betrek word by politieke inmenging, te verwyder. Die Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê die plofbare getuienis van getuies A, B en C by die Madlanga-kommissie moet nie ligtelik […]
# Die MK-party het die waarnemende regterpresident van Gauteng, regter Aubrey Ledwaba, se weiering om spesiale verlof te neem, soos deur hoofregter Mandisa Maya gelas, veroordeel. Dit volg op die onthullings deur senior polisiebeamptes by die Madlanga-kommissie wat beweer dat Ledwaba moontlik ‘n omkoopgeld van 2,5-miljoen-rand aanvaar het om die uitslag van ‘n hofsaak teen […]