# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy neem kennis van ʼn bedrieglike advertensie op sosialemediaplatforms wat beweer mense kan nou vir 2025 inskryf by die metropolisie se opleidingsakademie. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inligting in die advertensie, insluitend die verwysingsnommer, sluitingsdatum, minimum vereistes en die sogenaamde toelae is heeltemal vals. Hy sê dis […]
# Cosatu beskuldig die vakbondfederasie SAFTU daarvan dat hy vals nuus oor die konsepwysigings aan arbeidswetgewing versprei. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Saftu beweer dat werkers se swaar verworwe regte wat in die Grondwet vervat en gewaarborg word, ná sekere geheime samesprekings by Nedlac laat vaar is, maar dit is onwaar. Parks sê hoewel […]
# By 2090, climate change could be linked to one in ten cases of intimate partner violence. This is according to a new report by the United Nations Spotlight Initiative. The study found that every one-degree Celsius rise in global temperature is associated with a 4.7-percent increase in intimate partner violence. In sub-Saharan Africa, intimate […]
# Krieket: KL Rahul het ʼn onoorwonne 57 behaal en die Delhi Capitals gehelp om die Lucknow Super Giants met agt paaltjies te verslaan in hul sesde oorwinning in die Indiese Premierliga-veldtog. Mukesh Kumar het vier paaltjies platgetrek en Lucknow in hul 20 boulbeurte tot 159 vir ses beperk. In antwoord daarop het Delhi die […]
# The Public Servants Association says it is outraged by the continued negligence and inaction by the management of Tembisa Hospital in Gauteng. This is in the wake of a fire at the hospital’s accident and emergency unit on Saturday after a section of the building collapsed. PSA’s, Claude Naiker, says they have consistently raised […]
# The North-West University says its soon-to-be-established medical school will be honorifically named the NWU Desmond Tutu School of Medicine. This decision was taken in consultation with and received the approval of the Archbishop Desmond Tutu IP Trust. The official naming ceremony took place on Tuesday with deputy Health minister, Joe Phaahla, present. The university’s […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd dat ses landdroste wat tans geskors is sedert September 2018 steeds hul salarisse van gesamentlik 31-miljoen-rand ontvang. Volgens berigte is een van die landdroste reeds in September 2018 geskors, en nog een sedert Julie 2020. Claude Naiker van die VSA sê die klagtes teen die landdroste […]
# President Donald Trump sê die Amerikaanse tariewe op invoere uit China sal aansienlik daal. Trump het invoertariewe van 145-persent op produkte uit China ingestel waarop China gereageer het met tariewe van 125-persent op Amerikaanse goedere. Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê die voortslepende tariefoorlog teen China is nie volhoubaar nie. Trump sê […]
# The City of Cape Town’s beach and pool lifeguards have officially laid down their buoys, marking the end of the summer season and the metro’s 2024/2025 drowning prevention operations. This season, a total of 49 non-fatal drownings were recorded. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says these were serious incidents that […]