# The Dutch airline KLM has cancelled flights to and from Uganda, as international travel restrictions linked to the Ebola outbreak in Central Africa begin to affect airline operations and crew movement. The airline said several countries had introduced entry and travel measures for people who recently passed through Uganda. The cancellations currently affect flights […]
# The Department of Mineral and Petroleum Resources has announced new fuel prices effective from Wednesday. Petrol prices will increase by 1.43-rand-per-litre, while diesel prices will drop by between 2.62- and 3.25-rand-per-litre. The adjustments follow stable global oil prices and a stronger rand, which initially supported fuel over-recoveries. National Treasury’s partial reinstatement of fuel levies […]
# Moody’s Ratings has affirmed Eskom’s B2 long-term Corporate Family Rating, maintaining a stable outlook, citing improved operational performance, stronger cash flow generation and enhanced liquidity. The agency says government debt relief measures have contributed to Eskom’s financial recovery, but challenges remain. These include rising municipal debt, tariff regulations and capital expenditure demands. Eskom CEO […]
# Die Gautengse polisie het ‘n 35-jarige man in Diepsloot in hegtenis geneem na ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die Teen-Narkotika-Misdaadintelligensie-eenheid en ander belanghebbendes. Woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê beamptes het ongeveer tien kilogram crystal meth met ‘n geraamde straatwaarde van drie-miljoen-rand onder ‘n matras in ‘n woning gevind. Sy sê die verdagte staan tereg op aanklag […]
# ‘n Soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is tydens ‘n verkeersingryping in Ladysmith, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem vir dronkbestuur. Woordvoerder Ndabezinhle Sibiya sê 13 motoriste is op een dag aangekeer, onder meer ‘n taxibestuurder met ‘n bloedalkoholvlak 20 keer meer as die wettige perk terwyl hy passasiers vervoer het. Hy sê altesaam 59 motoriste […]
# Die Glencore-Merafe Chrome Venture het sy beplande afleggings gestaak nadat die energiereguleerder, NERSA, ‘n elektrisiteitstarief-afslag van 62-sent-per-kilowatt-uur goedgekeur het. Dit is daarop gemik om sukkelende ferrochroom-smeltoonde te ondersteun wat worstel met hoë energiekoste. NERSA het ooreenkomste vir Glencore-Merafe en Samancor Chrome goedgekeur, terwyl voorwaardes gereelde vorderings-verslagdoening vereis en dat inkomsteverliese nie aan ander verbruikers […]
# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van ‘n sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, tot 25 Junie uitgestel weens gesondheidsredes. Hy sou na verwagting vandag getuig nadat ‘n vorige verskyning in April weens ‘n beweerde hartaanval uitgestel is. Carrim se prokureur, Kameel Premhid, het ‘n mediese sertifikaat ingedien om die versoek te staaf. Carrim word verdink […]
# Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het aanvalle op die Dahiyeh-voorstad in Beiroet beveel. Dit is ‘n vesting van die Irans-gesteunde militante Hizbollah in die Libanese hoofstad. Netanyahu sê dit is weens Hizbollah se herhaalde skendings van die skietstilstand en aanvalle op Israelse stede en burgers. Israel het aanvalle op Beiroet grootliks vermy sedert […]
# Die Amerikaanse Weermag sê hy het die naweek selfverdedigings-aanvalle uitgevoer op Iranse radar- en hommeltuigterreine in die stad Goruk en die eiland Qeshm. Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê dit het gevolg op Iran se aggressiewe optrede. Iran se Islamitiese Revolusionêre Wag het uit weerwraak ‘n Amerikaanse Lugmagbasis aangeval wat na bewering gebruik is om […]