# Die Departement van Binnelandse Sake het verlengde bedryfsure vir Saterdae in Mei 2025 aangekondig om te voorsien in die hoë vraag na Slim ID-kaarte onder genaturaliseerde burgers en permanente inwoners. Kantore is vandag van 8-uur tot 1-uur vanmiddag oop en ook weer op 24 en 31 Mei. Die Departement sê hierdie inisiatief volg na […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, bly optimisties oor handelsgesprekke met die VSA. Hy is een van vier ministers wat president Cyril Ramaphosa vergesel wanneer hulle die Withuis volgende Woensdag besoek. Steenhuisen waarsku dat ‘n voorgestelde 30-persent tarief op Suid-Afrikaanse uitvoere mededingendheid kan benadeel, en sê sulke heffings kan Suid-Afrika effektief van die Amerikaanse […]
# Gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela het sy voorsprong behou na die tweede rondte by die Amerikaanse PGA-kampioenskap op Quail Hollow in Noord-Carolina. Vegas het gister ‘n een-onder 70 in sy tweede rondte aangeteken en is nou agt onder baansyfer, twee houe voor Matt Fitzpatrick van Engeland, die Fransman Matthieu Pavon en Kim Si-woo van […]
# The Department of Home Affairs has announced extended Saturday operating hours in May 2025 to accommodate the high demand for Smart ID Cards among naturalised citizens and permanent residents. Offices will be open from 8 am to 1 pm today and again on 24 and 31 May. The Department says this initiative follows the […]
# DA leader John Steenhuisen has criticised Afrikaners who emigrated to the US under a refugee programme, calling it a bad choice. Steenhuisen says the US to confer refugee status to 49 Afrikaner South Africans is misinformed, as they do not fit the definition of refugees. He also questioned their legitimacy as farmers while emphasising […]
# Golf: Venezuela’s Jhonattan Vegas maintained his lead after round 2 at the US PGA Championship at Quail Hollow in North Carolina. Vegas carded a one-under 70 in his second round yesterday to move to eight under par, two shots clear of England’s Matt Fitzpatrick, France’s Matthieu Pavon and Kim Si-woo of South Korea. Christiaan […]
# Motorsport: Die Ferrari-renjaers Lewis Hamilton en Charles Leclerc het gister op hulle tuisbaan gekla oor ‘n gebrek aan spoed en remprobleme nadat hulle sesde en elfde was in die eerste oefening vir die Italiaanse Grand Prix op Imola. Leclerc was ongelukkig met sy valhelm en die motor se remme, terwyl die sewemalige wêreldkampioen Hamilton […]
# Agriculture minister John Steenhuisen remains optimistic about trade talks with the US. He is one of four ministers accompanying president Cyril Ramaphosa when they visit the Whitehouse next Wednesday. Steenhuisen warns that a proposed 30-percent tariff on South African exports could harm competitiveness, saying such duties may effectively shut South Africa out of the […]
# Die Polisie ondersoek ‘n gewapende rooftog wat gemik was op ‘n ondersoekbeampte wat met die Senzo Meyiwa-moordverhoor verbind word. Die beampte was in ‘n staatsvoertuig en is in Lombardy-Oos in Johannesburg, in ‘n lokval gelei. Hy het ontsnap nadat aanvallers hom in die kattebak van hul motor probeer dwing het. Hulle het met ‘n […]