Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig hoëronderwysinstellings skiet tekort op die gebied van diensbillikheid en die Departement van Hoër Onderwys het universiteite gewaarsku om transformasie te verbeter of strenger afdwinging in die gesig te staar. # Mail & Guardian: Skryf die suikersektor ly onder invoere […]
# Die MK-party het twee van sy prominente parlementslede, Khanyisile Litchfield-Tshabalala en Pumlani Kubukeli, geskors omdat hulle die party in oneer gebring het. Die party sê die besluit volg na ʼn reeds dade en gedrag deur die twee wat nadelig is vir sy reputasie, integriteit en algemene belange. Hy sê hy het reeds begin met […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-miljard-rand om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo te bekamp, volledig te befonds. Volgens berigte is vyf-duisend-713 gevalle en twee-duisend-744 sterftes aangemeld. Hierdie Ebola-epidemie versprei die vinnigste ooit. Guterres sê die DRK-regering en die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn VN-beampte as senior Ebola-koördineerder […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Nkosazana Dlamini-Zuma, hou by haar verklaring dat geld gebruik is om stemme in die party te beïnvloed. Sy het ʼn kennisgewing van voorneme ingedien om die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, se lastersaak teen haar te beveg. Dit hou verband met opmerkings wat sy op die African Renaissance-podsending […]
# Krieket: Krieket Suid-Afrika het die plaaslike 2026/2027-seisoen met ʼn herstruktureerde kompetisieformaat begin. Die grootste verandering is die bekendstelling van die Pro20-beker wat die voormalige T20-uitdaging en die T20-uitklop-kompetisies in ʼn enkele premier-kompetisie saamvoeg. Die uitgebreide Pro20 sal bestaan uit 16 spanne van Afdeling 1 en Afdeling 2, en ʼn Suid-Afrikaanse opkomende span. Die Eendag-beker […]
# Russia’s Foreign Ministry has warned that it could retaliate against the UK by striking British military facilities both inside and outside of Ukraine. This comes after UK prime minister Andy Burnham announced on Monday that Britain would allow Kyiv access to classified technology to start its own production of Storm Shadow long-range cruise missiles. Russian […]
# Eskom says it safely and in line with procedure took Koeberg Nuclear Power Station’s Unit One offline after a turbine trip early yesterday morning. All plant monitoring confirmed that operating conditions remained stable throughout the event. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena, says nuclear safety was never compromised, and there was no risk to employees, the public, […]
# President Cyril Ramaphosa has authorised the release of the Nkabinde Panel of Inquiry report, which probed the fitness to hold office of Gauteng South Director of Public Prosecutions Andrew Chauke. The panel, chaired by Justice Baaitse Elizabeth Nkabinde, found no credible evidence that Chauke acted unlawfully regarding the prosecution of former KwaZulu-Natal Hawks head […]
# Gift of the Givers het ‘n span gereed om na Nepal te reis om minstens ses Suid-Afrikaners te red of te herwin wat as vermis aangemeld is ná verwoestende kitsvloede op die Nepal-Tibet-grens. Meer as 350 mense is dood, en meer as een-duisend-300 word vermis, insluitend van Indië, die VSA, Australië, Kanada en Brittanje. […]